GSA Annual Report/Jaarverslag 2014 - page 46-47

44
45
host of other dignitaries. In his speech the minister assured all
stakeholders that farming has a future, and that agriculture will
feed the nation.
Day of Celebration and Grain Producer of the Year
Grain SA celebrated the successes of its grain producers in
Bloemfontein and Midrand on 2 October and 17 October 2014
respectively. These prestige events offer Grain SA the opportunity
to celebrate the development, growth and achievements
of its developing and commercial grain producers, who are
extremely important to the organisation. The Day of Celebration
celebrates farmer development, rewards excellence in the field
and recognise transformation in grain production.
The
2014 Grain SA/Absa New Era Commercial Farmer of the
Year
was awarded to Mr Ralph Swart of Swart Boerdery,
situated in Elim, Western Cape. Swart, the first finalist and
winner ever from the Western Cape, produces wheat,
barley, oats, triticale and rooibos tea. He has been farming
on his own for the past 33 years and is the third generation
to farm on the same land. Swart has a passion for agriculture
and is always willing to assist smaller farmers in his area with
equipment and advice.
The other finalists in this category were Messrs Pieter Chabalala
from Puthaditjhaba, Michael Ramoholi from Theunissen and
Job Metswamere from Delareyville.
The
2014 Grain SA/Syngenta Smallholder Farmer of the
Year
was awarded to Ms Lungelwa Kama from Maclear in
the Eastern Cape. Kama started farming with a small herd
of cattle. Because of a lack of grazing, the Department of
Rural Development and Land Reform made a farm and a
few implements available to her. Since then, Kama has
succeeded in leasing a further 70 ha of good arable land.
She planted 100 ha of maize this year, with expected yields
of more than 8 tons/ha in some areas.
The other finalists in this category were the Dwaalkraal Co-
operative from Sannieshof, Mr Langa Simon Mbele from
Bergville and Mr Willem Modukanele from Welkom.
The
2014 Grain SA/Absa Subsistence Farmer of the Year
was
awarded to Mr Enoch Khumalo from Piet Retief. Khumalo grew
up in a rural area and worked on a farm for about 30 years.
In 2009 he joined the Donkerhoek Study Group and attended
various training courses. This year Khumalo planted 3 ha and
expects to harvest more than 6 tons/ha.
The other finalists in this category were Mss Gladys Phatheleni
Zondo and Thoko Matha Mofokeng, both from Winterton.
Commemorating the 15th year of the gala awards in its
current format, Grain SA celebrated the successes of its
commercial grain producers and commended emerging
producers for their outstanding achievements during this
prestigious gala event.
The
2014 Grain SA/Syngenta Grain Producer of the Year
was
awarded to Mr Richard Carey Hobson of Nonen Ranch,
situated in Setlagole in North West. After completion of his
studies, Hobson started farming with his father, Carey, on the
farm Papiesvlakte, and following the acquisition of Nonen
Ranch in Setlagole in 2002, Richard took full responsibility for the
farming operations and its subsequent significant expansion.
Botselo Farming forms part of Botselo Holdings, which includes
hooggeplaastes bygewoon. Die minister het in sy toespraak alle
belanghebbendes verseker dat boerdery ’n toekoms het, en
landbou die nasie sal voed.
Dag van Feesvieringe en Graanprodusent van die Jaar
Graan SA het die suksesse van sy graanprodusente op 2 Oktober
en 17 Oktober 2014 in Bloemfontein en Midrand onderskeidelik
gevier. Hierdie prestigegeleenthede bied aan Graan SA die
geleentheid om die ontwikkeling, groei en prestasies van sy
opkomende en kommersiële graanprodusente, wat uiters
belangrik vir die organisasie is, te vier. Die Dag van Feesvieringe
vier ontwikkelende landbou, beloon uitnemendheid in die veld
en erken transformasie in graanproduksie.
Die
2014 Graan SA/ABSA Nuwe Era Kommersiële Boer van die
Jaar
-toekenning is gemaak aan mnr. Ralph Swart van die Swart
Boerdery in Elim, Wes-Kaap. Swart, die eerste finalis en wenner
uit die Wes-Kaap ooit, produseer koring, gars, hawer, korog en
rooibostee. Hy boer reeds die afgelope 33 jaar op sy eie en is
die derde geslag wat op dieselfde grond boer. Swart het ’n
passie vir landbou en is altyd bereid om kleiner produsente in
die omgewing met toerusting en advies by te staan.
Die ander finaliste in hierdie kategorie was mnre Pieter
Chabalala van Puthaditjhaba, Michael Ramoholi van
Theunissen en Job Metswamere van Delareyville.
Die
2014 Graan SA/Syngenta Kleinboer van die Jaar
-toeken-
ning is gemaak aan me Lungelwa Kama van Maclear in die
Oos-Kaap. Kama het met 'n klein trop beeste begin boer.
As gevolg van ’n gebrek aan weiding het die Departement
van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming ’n plaas en
’n paar implemente tot haar beskikking gestel. Sedertdien
het Kama daarin geslaag om ’n bykomende 70 ha goeie
bewerkbare grond te huur. Sy het hierdie jaar 100 ha mielies
geplant, met verwagte opbrengste in sommige areas van
meer as 8 ton/ha.
Die ander finaliste in hierdie kategorie was die Dwaalkraal
Koöperasie van Sannieshof, mnr Langa Simon Mbele van
Bergville en mnr Willem Modukanele van Welkom.
Die
2014 Graan SA/ABSA Bestaansboer van die Jaar
-toekenning
het gegaan aan mnr Enoch Khumalo van Piet Retief. Khumalo
het in ’n landelike gebied grootgeword en vir ongeveer
30 jaar lank op ’n plaas gewerk. In 2009 het hy by die Donkerhoek
Studiegroep aangesluit en verskeie opleidingskursusse bygewoon.
Hierdie jaar het Khumalo 3 ha aangeplant en verwag hy ommeer
as 6 ton/ha te oes.
Dieander finaliste inhierdiekategoriewasmeeGladys Phatheleni
Zondo en Thoko Matha Mofokeng, albei van Winterton.
Ter viering van die 15de jaar van die galatoekennings in die huidi-
ge formaat, het Graan SA tydens hierdie prestigegalageleentheid
die suksesse van sy kommersiële graanprodusente gevier, en
opkomende produsente vir hulle uitstaande prestasies geloof.
Die toekenning
2014 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van
die Jaar
is gemaak aan mnr Richard Carey Hobson van Nonen
Ranch, geleë in Setlagole in die Noordwes Provinsie. Na voltooiing
van sy studies, het Hobson saam met sy pa, Carey, op die plaas
Papiesvlakte begin boer, en na die aankoop van Nonen Ranch
in Setlagole in 2002, was Richard ten volle verantwoordelik vir
die boederybedrywighede en daaropvolgende beduidende
uitbreidings. Botselo Farming vorm deel van Botselo Holdings, wat
Botselo Mills, Botselo Grain and Botselo Carriers. In 2006 Richard
started with conservation agriculture, which led to significant
increases in the profitability and sustainability of each of his
diversifications.
The other finalists in this category were Mr Trevor Egon Zunckel
from Bergville and the Blanckenberg family from Durbanville.
In addition to these awards, Grain SA honoured the Bureau for
Food and Agricultural Policy (BFAP) with an Inspiration Award
for their ongoing contribution to the grain industry. The award
was received by Prof Ferdi Meyer, Director of the BFAP.
Grain SA also honoured three of its former management
members for outstanding leadership. The highest honour went
to the previous Chairperson of Grain SA, Mr Neels Ferreira, for his
vision and outstanding leadership, locally and internationally, in
the interest of all grain and oilseed producers of South Africa.
Mr Gert Pretorius was honoured posthumously for his leadership in
the unification and establishment of Grain SA and his outstanding
contribution to the oilseed industry – locally and internationally.
Mr Willie Pretorius received the honour on behalf of his late
father. Mr Fanie van Zyl was honoured for his leadership as
Grain SA executive member and, as the Chairperson of the
Audit Committee, for his ground-breaking work in the
establishment of best management practices for Grain SA.
Agri Mega Week 2014
Grain SA’s tent was once again very popular with our members.
Over and above the informal networking opportunities, several
interactions with key role-players were scheduled and meetings
took place with the Farmworkers Forum, collection agents,
media representatives and mentors. Grain SA, in cooperation
with Nedbank, also presented an informative agricultural
debate about the future of the wheat, barley and canola
industries from the buyer’s perspective.
Other events
In addition to these events, Grain SA further participated in the
following events and charity drives:
The Senwes Young Farmers’ Future Focus Day
Outreach action to those affected by the miners’ strike in
Rustenburg
67 Minutes for Mandela Day
How do we support our marketing initiatives?
Marketing communication
In support of stakeholder and member engagement interven-
tions, branded material such as memory sticks, key rings, corpo-
rate gifts and corporate clothing was produced and distributed
to target audiences and used during promotion activities.
What do we do online?
Website
Grain SA continued to utilise its website to effectively
communicate electronically with its members, stakeholders
and the general public. The website content is updated
continuously and articles and press releases on the work
Grain SA is doing are publicised. The website is also monitored
to make sure that it supports communication strategies.
Botselo Mills, Botselo Grain en Botselo Carriers insluit. Richard het in
2006 met bewaringslandboupraktyke begin, wat tot beduidende
toenames in die winsgewendheid en volhoubaarheid van sy
diversifiserings gelei het.
Die ander finaliste in hierdie kategorie was mnr Trevor Egon
Zunckel van Bergvilleendie Blanckenberg-familie vanDurbanville.
Benewens hierdie toekennings het Graan SA die Buro vir Voedsel-
en Landboubeleid (BFAP) met ’n Inspirasietoekenning vereer
vir hulle deurlopende bydraes tot die graanbedryf. Dit is deur
prof Ferdi Meyer, Direkteur van die BFAP, in ontvangs geneem.
Graan SA het ook drie van sy voormalige bestuurslede ter
erkenning van uitnemende leierskap vereer. Die hoogste eer is
verleen aan die vorige voorsitter van Graan SA, mnr Neels Ferreira
vir sy visie en uitnemende leierskap, plaaslik en internasionaal,
in die belang van alle graan- en oliesadeprodusente van Suid-
Afrika. Mnr Gert Pretorius is postuum vereer vir sy leierskap in die
vereniging en vestiging van Graan SA en sy uitstaande bydrae tot
die oliesaadbedryf – plaaslik en internasionaal. Mnr Willie Pretorius
het die toekenning namens sy oorlede vader ontvang. Mnr Fanie
van Zyl is vereer vir sy leierskap as Graan SA-hoofbestuurslid en, as
Voorsitter van die Ouditkomitee, vir sy pionierswerk in die vestiging
van beste bestuurspraktyke vir Graan SA.
Agri Megaweek 2014
Graan SA se tent was weer baie gewild onder ons lede. Bo
en behalwe die informele netwerkgeleenthede, is verskeie
interaksies met sleutelrolspelers geskeduleer, en vergaderings
met die Plaaswerkersforum, invorderingsagente, media-
verteenwoordigers en mentors het plaasgevind. Graan SA,
in samewerking met Nedbank, het ook ’n insiggewende
landboudebat oor die toekoms van die koring-, gars- en
kanolabedryf vanuit die koper se perspektief aangebied.
Ander gebeure
Bykomend tot hierdie gebeure het Graan SA ook aan die vol-
gende gebeure en liefdadigheidsgeleenthede deelgeneem:
Die Senwes Jongboer Toekomsfokusdag
Uitreikingsaksie aan diegene wat deur die mynwerker-
staking in Rustenburg geraak is
67 Minute vir Mandela Dag
Hoe ondersteun ons ons bemarkingsinisiatiewe?
Bemarkingskommunikasie
Ter ondersteuning van belanghebbendes en lede se betrokken-
heidsintervensies, is handelsmerkmateriaal soos geheuestafies,
sleutelringe, korporatiewe geskenke en korporatiewe kleredrag
geproduseer en onder teikengehore uitgedeel en tydens
promosie-aktiwiteite gebruik.
Wat doen ons aanlyn?
Webwerf
Graan SA het sy webwerf gebruik om doeltreffend elektronies
met sy lede, belanghebbendes en die algemene publiek
te kommunikeer. Die webwerf se inhoud word deurlopend
bygewerk en artikels en persvrystellings oor die werk wat
Graan SA doen, word gepubliseer. Dit word ook nagegaan
om seker te maak dat dit kommunikasiestrategieë ondersteun.
Marketing
Bemarking
Marketing (continued)
Bemarking (vervolg)
1...,26-27,28-29,30-31,32-33,34-35,36-37,38-39,40-41,42-43,44-45 48-49,50-51,52-53,54-55,56-57,58-59,60-61,62-63,64-65,66-67,...96
Powered by FlippingBook