GSA Annual Report/Jaarverslag 2014 - page 58-59

Farmer development
ontwikkelende Landbou
56
57
Ontwikkelende Graanprodusent
van die Jaar-kompetisie
Produsente is voorheen beskou as die hardwerkende sout-
van-die-aarde-mense wat die nasie gevoed en geklee
het. Die beeld van produsente en boerdery as ’n loopbaan
het ongelukkig oor geslagte heen verander. Daar is ook ’n
persepsie dat daar geen swart kommersiële produsente is wat
goed presteer nie. In ’n poging om die beeld van boerdery te
verbeter, hou ons die “Produsent van die Jaar”-kompetisie. Die
doel van die kompetisie is om aan die mielieboerderybedryf
positiewe blootstelling en publisiteit te gee, en rolmodelle te
skep vir mense wat ’n loopbaan in landbou oorweeg.
Gedurende die laat produksieseisoen van 2014 het ons moontlike
kandidate vir die drie vlakke van die kompetisie – bestaansboere,
kleinboere en nuwe-era kommersiële produsente – geïdentifiseer.
Evalueringspanele is aangestel wat al die produsente in die
onderskeie kategorieë besoek het om die finaliste en wenners te
identifiseer. Op 2 Oktober 2014 het ons ons 250 Ton-klubfunksie
en aanwysing van die wenners by die Leopards and Lace-
funksielokaal in Bloemfontein gehad. Die kandidate op die
verskillende vlakke was:
Nuwe-era kommersiële produsente
Mnre Job Metswamere – Delareyville; Ralph Swart – Elim
naby Bredasdorp (wenner); Michael Ramoholi – Welkom;
en Pieter Chabalala – Kestell.
Kleinboer-kategorie
Mnre Willem Modukanele – Welkom; Dwaalkraal Trust
– Sannieshof; Simon Mbhele – Bergville; en me Lungelwa
Kama – Ugie (wenner).
Bestaansboer-kategorie
Mee Gladys Zondo – Emmaus; Thoko Mofokeng – Emmaus;
en mnr Enoch Khumalo – Piet Retief (wenner).
Graan SA Skoleprogram-verslag
Die kinders van vandag is die volwassenes van môre. Ons is
dit almal eens dat landbou die hoeksteen van die meeste
ontwikkelende ekonomieë is. Ons moet dus ons kinders inspireer
om toekomstige geslagte te voed en te klee. Deur hierdie
program raak ons die lewens van talle kinders, en hoop ons om
’n verskil aan hulle persepsies oor landbou en die rol daarvan in
ons lewens temaak. Die Skoleprogram van Graan SAword deur
die Mielietrust, die Wintergraantrust en die AgriSETA befonds.
Dit is noodsaaklik dat ons kinders moet bewusmaak van die
waarde van landbou as ’n bron van voedsel en vesel, as ’n
belangrike rolspeler in die ekonomie, as ’n werkgewer en as ’n
loopbaankeuse. Meer as die helfte van die bevolking in Afrika
is jonger as 20 jaar. Kinders is huidige verbruikers, toekomstige
verbruikers, en die volgende geslag werkers. Hoe gouer ons
hulle bewus kan maak van landbou in die algemeen, en
spesifiek die mieliebedryf, hoe gouer gaan hulle verstaan hoe
belangrik dit is (sien
Grafiek 1
tot
4
).
Tydens besoeke aan die skoolkinders word ses DVD’s vertoon:
Agriculture – the source of food, fibre and life
Your lifeline – the story of bread
Dig in – what is agriculture all about?
The economy – what’s in it for me?
Careers with livestock
Careers with plants
Leerderterugvoer – derde Kwartaal 2014 (Mielies)
“Ek het nie goed verstaan hoe die hele kosproduksieproses
werk nie. Hierdie besoek het dit vir my verduidelik. Ek is ook
Developing Grain Farmer of the Year competition
Farmers used to be seen as the hard-working, salt-of-the-
earth people who fed and clothed the nation. Regrettably,
the image of farmers and farming as a career has changed
over generations. There is also a perception that there are
no black commercial farmers who are performing well. In
an attempt to improve the image of farming, we hold the
“Farmer of the Year” competition. The aim of this competition
is to give the maize farming industry positive exposure and
publicity, and create role models for people considering a
career in agriculture.
During the late production season of 2014 we identified
possible candidates for the three levels of the competition
– subsistence farmers, smallholder farmers and new-era
commercial farmers. Evaluation panels were appointed, who
visited all the farmers in the various categories to identify the
finalists and winners. On 2 October 2014 we had our 250 Ton
Club function at the Leopards and Lace Function Venue
in Bloemfontein, where the winners were announced. The
candidates at the various levels were:
New-era commercial farmers
Messrs Job Metswamere – Delareyville; Ralph Swart – Elim
near Bredasdorp (winner); Michael Ramoholi – Welkom; and
Pieter Chabalala – Kestell.
Smallholder farmer category
Messrs Willem Modukanele – Welkom; Dwaalkraal Trust
– Sannieshof; Simon Mbhele – Bergville; and Ms Lungelwa
Kama – Ugie (winner).
Subsistence farmer category
Mss Gladys Zondo – Emmaus; Thoko Mofokeng – Emmaus;
and Mr Enoch Khumalo – Piet Retief (winner).
Grain SA Schools Programme report
The children of today are the adults of tomorrow. We all
agree that agriculture is the cornerstone of most developing
economies. We therefore need to inspire our children to feed
and clothe future generations. Through this programme we
touch the lives of many children and we hope to make a
difference to their perceptions regarding agriculture and its
role in our lives. The Grain SA Schools Programme is funded by
the Maize Trust, the Winter Cereal Trust and the AgriSETA.
It is essential that we make children aware of the value of
agriculture as a source of food and fibre, as a major role-player
in the economy, as an employer and as a career choice. More
than half the population in Africa is under 20 years of age.
Children are current consumers, future consumers and the next
generation of workers. The sooner we can make them aware
of agriculture in general, and the maize industry in particular,
the sooner they will understand the importance of agriculture
(see
Graph 1
to
4
).
During our visits to the schools, we show the children six DVDs:
Agriculture – the source of food, fibre and life
Your lifeline – the story of bread
Dig in – what is agriculture all about?
The economy – what’s in it for me?
Careers with livestock
Careers with plants
Learner feedback – third Term 2014 (Maize)
“I did not have a clear understanding of how the whole food
production process works. This visit made it clear to me. I was
350
300
250
200
150
100
50
0
Graph 1: Schools visited (Maize Trust/WCT/AgriSETA)
Grafiek 1: Skole besoek (Mielietrust/WGT/AgriSETA)
1st Term/
1ste Termyn
2nd Term/
2de Termyn
3rd Term/
3de Termyn
2012
2011
2010
2014
2013
77
102
216
217
277
35
208
202
246
280
76
199
195
301
306
50 000
45 000
40 000
35 000
30 000
25 000
20 000
15 000
10 000
5 000
0
1st Term/
1ste Termyn
2nd Term/
2de Termyn
3rd Term/
3de Termyn
2012
2011
2010
2014
2013
Graph 2: Learners attended (Maize Trust/WCT/AgriSETA)
Grafiek 2: Leerders wat bygewoon het (Mielietrust/WGT/AgriSETA)
12 376
4 496
30 983
29 114
36 625
46 899
10 884
30 143
28 653
46 786
49 990
33 443
31 440
31 841
48 385
1 000
800
600
400
200
0
Schools/
Skole
Graph 3: Total school visits per year (Maize Trust/WCT/AgriSETA)
Grafiek 3: Totale skoolbesoeke per jaar (Mielietrust/WGT/AgriSETA)
2010
2011
2012
2013
2014
188
509
613
764
863
160 000
140 000
120 000
100 000
80 000
60 000
40 000
20 000
0
Learners/
Leerders
2010
2011
2012
2013
2014
Graph 4: Total learners reached (Maize Trust/WCT/AgriSETA)
Grafiek 4: Totale getal leerders bereik (Mielietrust/WGT/AgriSETA)
27 756
94 569
89 207
115 252
145 274
1...,38-39,40-41,42-43,44-45,46-47,48-49,50-51,52-53,54-55,56-57 60-61,62-63,64-65,66-67,68-69,70-71,72-73,74-75,76-77,78-79,...96
Powered by FlippingBook