SA Graan September 2014 - page 54

FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
Produk-inligting
MASA stel nuwehandelsnaambekend
M
akhteshim-Agan Suid-Afrika
(MASA) het onlangs hulle nuwe
wêreldhandelsnaam,ADAMA, in
Suid-Afrikabekendgestel.
Met Makhteshim-Agan se groei in omset
en produkregistrasies oor die afgelope
20 jaar, sal ADAMA voortgaan om as ‘n
voorste vervaardiger en verspreider van
gewasbeskermingsprodukte, doeltreffende
oplossings aan produsente in Suid-Afrika
en regoor diewêreld te lewer.
ADAMA het onlangs ‘n nuwe produk,
Rimon® Fast 100 SC, L9422 (Wet 36 van
1947), geregistreer. Rimon Fast 100 SC is
‘n suspensiekonsentraat kontak-, maag- en
chitien-inhibeerder insekdoder vir die vroeë
korrektiewe behandeling van mieliestronk-
boorder in mielies en suikermielies. Beide
aktiewe (Bifentrien en Novaluron) bied uit-
stekende beheer vanStronkboorder, dieAf-
rikabolwurm enRooispinmyt.
Ons belowende vennootskap met Chem
China het ‘n ander hoofstuk in ons storie
begin. Die wedersydse voordele van ons
samesmelting sal opvallendwees buiteChi-
na, soos ons voortbeweeg om ons globale
voetspoor en leierskap te versterk.
Saam, as ‘norganisasie, hetonsonsmense
bemagtig om produsente en diewêreld se
boerderygemeenskap te ondersteun. Ons
is in pas met die behoeftes en ervarings
van produsente. Ons streef daarna om
opbrengste te verbeter en die vereen-
voudiging van boerderypraktyke is ons
oogmerk.
Met ons lewenslange fokus op innovasie en
‘n passie vir die vereenvoudiging van die
lewe van die produsent, is ADAMA vandag
gerig om in die noodsaaklike behoeftes van
die globale landbou te voorsien en om ons
deel te doen om ‘n groot en groeiende be-
volking te voed.
RimonFast 100SC is ‘n suspensiekonsentraat
kontak-, maag- en chitien-inhibeerder insek-
doder vir die vroeë korrektiewe behandeling
vanmieliestronkboorder inmielies en suiker-
mielies.
FIFI BRIEL,
Adama SA
ADAMA-bekendstellingnaby
Paarl gehou
JURGENVANONSELEN,
KolbeMedia
S
AGraan/Grain
het op24Julievanjaardiebekend-
stelling van Makhteshim-Agan se nuwe wêreld-
handelsnaam, ADAMA, bygewoon. Verskeie
agente van ADAMA, personeel, bestuur en me-
dia was by dié spoggeleentheid wat by die Kronenburg-
wynlandgoednabydiePaarl gehou is.
MnrBasieBurger (hoofuitvoerendebeamptevanADAMA
SA) het verduidelik dat ADAMA, voorheen Makhteshim-
Agan, ‘n trotse geskiedenis het en dat hulle ook vanjaar
hul 20-jarigebestaan inSuid-Afrika vier.
Van waar hulle in 1994 begin het met drie registrasies,
spoghullevanjaarmet sowat 126. Voorwaar ‘nbewysdat
hierdie besigheid oor die afgelope jare van krag tot krag
gegaanhet.
“Simply. Grow. Together.”
Dit isADAMA sebelofteaanprodusenteendieboerdery-
gemeenskap. Hierdie is ook ‘n belofte aan alle werkne-
mers van ADAMA. Hierdie drie eenvoudige woorde dra
die potentiaal om ‘n blywende verskil aan die wêreld se
boerderygemeenskap temaak terwyl onsdiemaatskappy
se volhoubaarheidwaarborg.
1: Die ADAMA-bestuur: Johan du Plessis (nasionale verkoopsbestuurder), Yoav
Aizenberg (direkteur: Afrika &Midde Ooste), Org Ferreira (hoof finansiële beampte)
enBasieBurger (hoof uitvoerendebeampte).
2: Robert Bosch (Caledon verspreider) enManieHaasbroek (Barrydale verspreider).
3:JacoEngelbrecht (PWLandboudienste),RengersSchoch (Nulandis),KochMalherbe
(Nulandis) en JohandeBeer (PW Landboudienste) – almal verspreiders vanADAMA.
4: DieADAMA-bekendstellingbydieKronenburg-wynlandgoednabydiePaarl.
1
3
4
2
September 2014
52
1...,44,45,46,47,48,49,50,51,52,53 55,56,57,58,59,60,61,62,63,64,...148
Powered by FlippingBook