SA Grain October 2013 - page 63

Kultivarseleksie uit die oessekerheidstabel
Bepaal eerstens die opbrengspotensiaal van ‘n land en stel dan ‘n
opbrengsmikpunt. Die langtermyn gemiddelde opbrengs is gewoonlik
‘n goeie aanduiding van die opbrengspotensiaal wat dikwels ook as die
mikpunt dien. Raadpleeg vervolgens die oessekerheidstabelle. Kultivars
met die hoogste oessekerheidswaardes, wat in die kolom onder ‘n
bepaalde opbrengsmikpunt getoon word, is dié wat die beste in die
bepaalde omstandighede behoort te presteer.
Oessekerheid
Oessekerheid is die onderste 90%-betroubaarheidsgrens van die regressie
tussen ‘n betrokke kultivar se opbrengste en die gemiddelde opbrengste van
al die kultivars van proewe op verskeie lokaliteite. Die oessekerheidswaarde
van ‘n kultivar by ‘n bepaalde opbrengspotensiaal, is die opbrengs wat
daardie kultivar in nege uit die tien gevalle behoort te oortref. Oessekerheid
neem die opbrengsgeneigdheid, gemiddelde opbrengs en riskantheid in ag
en is daarom ‘n betroubare maatstaf vir kultivarkeuse.
Kultivar
Opbrengsmikpunt (ton/ha)
Gemiddeld
(ton/ha)
D-parameter
HH
1
1,5
2
2,5
3
3,5
AGSUN 5264
0,79*
1,30
1,81
2,32
2,83
3,34
2,11
0,03
AGSUN 5278
0,80
1,33
1,86
2,39
2,93
3,46
2,19
0,03
AGSUN 8251
0,59
1,15
1,72
2,29
2,85
3,42
2,18
0,08
CAP4000
0,40
0,83
1,27
1,70
2,13
2,56
1,85
0,15
PAN 7033
0,69
1,21
1,72
2,24
2,75
3,27
2,12
0,05
PAN 7049
0,69
1,23
1,78
2,33
2,88
3,42
2,19
0,06
PAN 7057
0,66
1,21
1,75
2,30
2,84
3,39
2,12
0,04
PAN 7080
0,68
1,26
1,84
2,43
3,01
3,59
2,25
0,06
PHB 65A25
0,72
1,19
1,66
2,14
2,61
3,08
2,01
0,04
SY 4045
0,70
1,16
1,61
2,07
2,53
2,98
2,02
0,06
SY 4200
0,58
1,07
1,56
2,05
2,54
3,03
2,02
0,08
TABEL 3: OESSEKERHEID (TON/HA) BY VERSKILLENDE OPBRENGSMIKPUNTE, GEMIDDELDE OPBRENGS EN OPBRENGSSTABILITEIT
(D-PARAMETER) IN 2011/2012 EN 2012/2013 BEHAAL.
* Vet gedrukte waardes is hoër as die kolomgemiddeld
HH
Laer D-parameter-waardes dui op groter opbrengsstabiliteit
Wat is aan te beveel vir sonneblomkultivars vir 2013/2014?
Vervolg van bladsy 58
1...,53,54,55,56,57,58,59,60,61,62 64,65,66,67,68,69,70,71,72,73,...116
Powered by FlippingBook