SA Grain October 2013 - page 69

A07620/SAG
Dis mos die
keuse
!
DEKALB
®
– Dis mos mielies!
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kliënte is welkom om ons kliëntedienslyn te skakel by 011 790-8201 of stuur ’n e-pos aan:
.
DEKALB
®
en Monsanto is geregistreerde handelsname van Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Groei jou wins natuurlik met
DEKALB
®
mielies!
Hoë opbrengspotensiaal
Stabiliteit
Goeie staanvermoë
Besproeiing
DKC62-80BR GEN
DKC64-78BR GEN
DKC62-84R
DKC61-90
Uiters geskik vir
besproeiingsgebiede
Nuut in 2013
DKC61-94BR
®
Ten slotte
Om ‘n totale verandering aan die boerdery-
stelsel te maak, kan nie ligtelik oor besluit word
nie. Al die voor- en nadele moet teen mekaar
opgeweeg word.
Maak seker dat die nuwe boerderystelsel by jou
pas en dat jy met die nuwe bestuursvereistes
wat dit aan jou stel, kan saamleef. Sorteer ook
presies uit wat jy met die nuwe boerderystelsel
wil produseer en hoe jy daarby gaan uitkom.
Onthou kort paaie lei gewoonlik reguit tot
mislukking. Moenie huiwer om raad by
kundiges te kry nie. Vermy dit om elke Jan Rap
en sy maat vir raad te vra. Gewoonlik het elke
mens sy eie opinie wat dikwels strydig met
ander opinies is. Hierdie praktyk lei gewoonlik
tot verwarring en ongeordende fokus.
Indien vas besluit is om na vee oor te skakel,
weet dat omdraai moeilik en duur gaan wees.
Wees egter gerus, want alhoewel veeboerdery
nie die piekinkomste van saaiboerdery gaan
lewer nie, is dit ‘n baie meer stabiele boerdery
met heelwat minder risiko’s as saaiboerdery.
Selfs al word nie volledig na vee oorgeskakel
nie, sal vee bydra tot groter stabiliteit in die
boerdery.
Vir meer inligting, kontak Izak du Plessis by
.
Grafiek 2: Die maandelikse droëmateriaalvoorsiening vanaf verskillende voerbronne.
1...,59,60,61,62,63,64,65,66,67,68 70,71,72,73,74,75,76,77,78,79,...116
Powered by FlippingBook