SA Grain October 2013 - page 60

Sonneblom
Insette/Produksie
Oktober 2013
58
Wat is aan te beveel vir sonneblom-
kultivars vir 2013/2014?
DR ANDRÉ NEL, LNR-INSTITUUT VIR GRAANGEWASSE, POTCHEFSTROOM
Om ‘n hoë vlak van doeltreffendheid te handhaaf, is die grondslag vir die
finansiële sukses van graanproduksie. Die seleksie van goed aangepaste
kultivars is ‘n goedkoop en eenvoudige manier om doeltreffendheid te
bevorder en daarvoor is inligting oor die prestasie van kultivars nodig.
Die doel van die Nasionale Sonneblom Kultivarevaluasieproewe is om
dié inligting te verskaf waaruit sinvolle kultivarkeuses vir ‘n bepaalde
opbrengspotensiaal gemaak kan word.
Die kultivaraanbevelings in dié dokument spruit voort uit samewerking
tussen die LNR-Instituut vir Graangewasse, die Olie- en Proteïensade
Ontwikkelingstrust, verskeie saadmaatskappye en ‘n landboubesigheid.
17 kultivars, waarvan ses nuwes, is in 15 veldproewe gedurende
2012/2013 geëvalueer.
Tabel 1
toon die groeiseisoenlengtes van dié
kultivars asook die gemiddelde opbrengste wat in 2011/2012 en 2012/2013
behaal is.
Tabel 2
toon die oessekerheidswaardes van die kultivars wat in 2012/2013
geëvalueer is, aan. Oessekerheidswaardes wat die verwagte toekom-
stige prestasie van kultivars is, word aan die einde van
Tabel 3
verder
verduidelik.
Weens die jaarlikse toevoeging en onttrekking van kultivars, is ‘n
meerjarige oessekerheidsevaluasie op slegs ‘n beperkte aantal kultivars
moontlik. Tabel 3 toon oessekerheidswaardes van elf kultivars wat in
2011/2012 en 2012/2013 geëvalueer is, aan.
Tabel 3 kan gebruik word om ‘n kernseleksie van kultivars te maak.
Hierdie kern kan aangevul word met kultivars uit Tabelle 1 en 2. Dit is
altyd raadsaam om minstens twee kultivars te plant en om nuwe kultivars
slegs op ‘n beperkte skaal in te sluit.
Kultivar
Dae tot 50% blom
Opbrengs (ton/ha)
2011/2012
2012/2013
Gemiddeld
AGSUN 5264
64
2,13
2,09
2,11
AGSUN 5270
64
-
2,25
-
AGSUN 5271
65
-
2,13
-
AGSUN 5272
66
-
2,12
-
AGSUN 5278
65
2,19
2,20
2,20
AGSUN 5279
63
-
2,12
-
AGSUN 8251
65
2,11
2,25
2,18
CAP 4000
62
2,08
1,66
1,87
PAN 7033
66
2,13
2,10
2,12
PAN 7049
64
2,20
2,19
2,20
PAN 7057
65
2,13
2,11
2,12
PAN 7080
65
2,25
2,26
2,26
PAN 7031 CL
65
-
2,09
-
PAN 7095 CL
65
-
2,27
-
PHB 65A25
68
2,02
2,00
2,01
SY4045
62
1,92
2,10
2,01
SY4200
67
2,07
1,98
2,03
TABEL 1: DAE TOT BLOM EN SAADOPBRENGS VAN KULTIVARS IN 2011/2012 EN 2012/2013 GEËVALUEER.
TABEL 2: OESSEKERHEID (TON/HA) VAN KULTIVARS BY VERSKILLENDE OPBRENGSMIKPUNTE, GEMIDDELDE OPBRENGS EN OPBRENGS-
STABILITEIT (D-PARAMETER) IN 2012/2013 BEHAAL.
Kultivar
Opbrengsmikpunt (ton/ha)
Gemiddeld
(ton/ha)
D-parameter
HH
1
1,5
2
2,5
3
3,5
AGSUN 5264
0,77*
1,27
1,77
2,27
2,78
3,28
2,09
0,02
AGSUN 5270
0,78
1,33
1,87
2,42
2,96
3,51
2,25
0,03
AGSUN 5271
0,50
1,05
1,60
2,16
2,71
3,27
2,13
0,08
AGSUN 5272
0,48
1,02
1,57
2,11
2,65
3,20
2,12
0,10
AGSUN 5278
0,89
1,37
1,85
2,32
2,80
3,28
2,20
0,03
AGSUN 5279
0,43
1,00
1,58
2,16
2,73
3,31
2,12
0,09
AGSUN 8251
0,68
1,20
1,73
2,25
2,78
3,30
2,25
0,09
CAP 4000
0,42
0,78
1,14
1,50
1,86
2,21
1,66
0,10
PAN 7033
0,74
1,22
1,71
2,19
2,68
3,16
2,10
0,04
PAN 7049
0,62
1,19
1,75
2,32
2,88
3,45
2,19
0,05
PAN 7057
0,72
1,24
1,77
2,29
2,82
3,34
2,11
0,03
PAN 7080
0,82
1,35
1,88
2,41
2,93
3,46
2,26
0,04
PAN 7031 CL
0,71
1,20
1,69
2,18
2,67
3,16
2,09
0,05
PAN 7095 CL
0,87
1,30
1,73
2,17
2,60
3,04
2,27
0,10
PHB 65A25
0,74
1,19
1,64
2,08
2,53
2,98
2,00
0,03
SY4045
0,58
1,08
1,59
2,10
2,60
3,11
2,10
0,08
SY4200
0,72
1,15
1,59
2,03
2,46
2,90
1,98
0,04
* Vet gedrukte waardes is hoër as die kolomgemiddeld
HH
Laer D-parameter-waardes dui op groter opbrengsstabiliteit
Vervolg op bladsy 61
1...,50,51,52,53,54,55,56,57,58,59 61,62,63,64,65,66,67,68,69,70,...116
Powered by FlippingBook