SA Grain October 2013 - page 61

New Holland SA – meer
as net goeie trekkers
Tindrum 13/055
New Holland SA het die spuitmark betree met die MILLER NITRO 4000-reeks
selfaangedrewe masjiene. Die Nitro is vierwiel en vol hidrostaties aangedrewe
werktuie, toegerus met Cummins-enjins wat wissel van 215 perdekrag
(160kW) tot 365 perdekrag (272kW) met ’n topspoed
van 48km per uur. ’n Nuwe verbeterde ruim kajuit,
uitstekende grondvryhoogte van 1.83m, ’n draaisirkel
van slegs 4.6m en die voor-gemonteerde spuitbalk
verseker dat die MILLER NITRO 5000-reeks spuite
nie hulle gelyke het nie. Die MILLER selfaangedrewe
spuit is meer as slegs ‘n spuit. Jy kan die spuitbalk afhaal
en met ander koppe soos ’n ontpluimer, stikstofbalk of die
Macdon/Honeybee platsnytafel vervang. New Holland SA kan
ook spuite pasklaar bou volgens jou spesifieke behoeftes.
Kontak vandag jou New Holland-handelaar of skakel Jacques du Plessis by 083 458 7871.
1...,51,52,53,54,55,56,57,58,59,60 62,63,64,65,66,67,68,69,70,71,...116
Powered by FlippingBook