SA Grain October 2013 - page 51

Kwaliteit
Insette/Produksie
Waar is al die koring-
produsente heen?
CHRISSIE MILES, LNR-KLEINGRAANINSTITUUT, BETHLEHEM
Met die afskaffing van die destydse Koringraad het daar vrystellingsnorme
van broodkoring vir Suid-Afrika ontstaan, eerstens om die gehalte van
Suid-Afrikaanse broodkoring te verbeter en tweedens om die groot
verskille wat vroeër jare tussen die beste en die swakste grade bestaan
het, te verklein en sodoende meulenaars en bakkers te bemagtig om ‘n
deurlopende gehalte produk aan die verbruiker te lewer.
Die kwaliteit het ook die bakkers in staat gestel om met minder moeite ‘n
groot broodbakaanleg ekonomies te kan bedryf met min onderbrekings
in die produksiestroom.
Die enigste voordeel wat dit vir produsente ingehou het, is dat hul ‘n
direkte mark vir hul produk het, aangesien die uitvoer van hul produk nie
ekonomies lewensvatbaar is nie, omrede Suid-Afrika ‘n netto invoerder
van koring is vir plaaslike gebruik.
Verder is die koringprodusente verplig om slegs koringkultivars wat op
die aanbevole lys van die meulenaars en bakkers verskyn, te plant. Met
globalisering het dit vir plaaslike koringprodusente baie moeilik geraak
om aanvaarbare broodbakkwaliteitkoring mededingend te produseer
teen lande waar koringproduksie gesubsidieer word en broodbakkwaliteit
baie laer is, om dit vir die koringprodusente die moeite werd te maak om
voedselsekerheid te bevorder in die betrokke lande en om ook aan die
wêreldvraag te voorsien.
Om ‘n volhoubare koringproduksie in Suid-Afrika te vestig en om so weer
koringprodusente aan te spoor om die gewas te plant, sal koringtelers
indringend na opbrengs moet kyk. Ongelukkig staan opbrengs geneties
direk teenoor broodbakkwaliteit. Dus, om koringproduksie in Suid-Afrika
in die toekoms te bevorder om sodoende voedselsekerheid in die hand
te werk, sal beide die produsente en bedryf na ‘n wen-wen situasie moet
kyk om opbrengs en kwaliteit te balanseer tot voordeel van elke skakel in
die koringbedryf.
Koringtelers sal moet poog om kultivars te produseer wat aansienlik
hoër opbrengste kan lewer met redelik aanvaarbare kwaliteit ten einde
koringprodusente weer na die bedryf toe terug te wen.
49
October 2013
Navorsing is moontlik gemaak deur die finansiële bystand van die
Wintergraantrust en die LNR.
With gratitude to the Winter Cereal Trust for financial support in conducting this survey as well as the inspectors of the
South African Agricultural Food, Quarantine and Inspection Services of the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries
for providing representative samples of each shipment of imported wheat.
How does the quality of imported wheat compare with the quality
of local wheat?
Continued from page 46
The mixing time is an indication of the amount of time needed to mix the
dough to optimum development. The longer the mixing time, the larger
the risk that the dough will not be mixed to optimum development, which
will negatively influence the bread quality and cause lower loaf volumes.
Longer mixing times can also have cost implications due to higher energy
inputs required. Shorter mixing times pose the risk of over mixing and
dough becoming sticky.
The Argentinean, Brazilian and Romanian wheat showed the worst
correlation between the protein content and 100 g loaf volume. A multi-
mycotoxin analysis, using the UPCL-MS/MS technique, is performed
on composite samples of the holds per shipment. None of the samples
analysed raised any concerns.
A summary of the ranges observed in the quality results over the last
three seasons for selected countries is provided in
Table 2
. The five
countries from which the highest combined quantities of wheat over the
past three seasons were imported, namely Argentina, Australia, Brazil,
Germany and the USA, were selected.
This data confirms the tendencies observed in this and previous seasons.
It also provides an indication of the consistency of quality over seasons.
Please take note that the import quality results are published only at the
end of each production and marketing season. The quality results of the
2012/2013 import samples will be available on the SAGL’s website from
1 October 2013.
1...,41,42,43,44,45,46,47,48,49,50 52,53,54,55,56,57,58,59,60,61,...116
Powered by FlippingBook