SA Grain October 2013 - page 50

Kriteria om die kursus mee te maak:
1.
Persoon moet ‘n bona fide graanprodusent wees (mielies, koring, graansorghum en/of oliesade).
2.
Persoon moet verkieslik jonger as 45 jaar wees.
3.
Persoon moet bewys lewer dat hy / sy deel van georganiseerde landbou is.
4.
Persoon moet in besit wees van ‘n na-skoolse kwalifikasie.
5.
Persoon moet hom / haar daartoe verbind om al drie blokke van die program by te woon
.
Uitnodiging vir aansoeke:
Syngenta Graan Akademie 2014
Syngenta glo dat die toekoms van landbou gevorm moet word en nie
aan omstandighede oorgelaat kan word nie. Vanuit hierdie agtergrond
het Syngenta, in samewerking met die Sakeskool van die Universiteit van
die Vrystaat, ‘n pasmaak-program ontwikkel en reeds in 2013 suksesvol
geïmplementeer vir jong kommersiële boere wat die argitekte van môre se
landbou arena wil wees.
Die inisiatief word deur Graan Suid-Afrika ondersteun. In die woorde van Jannie de Villiers,
Hoof Uitvoerende Beampte Graan Suid Afrika:
“Die stigting van ‘n Graan Akademie is in lyn met
Graan Suid-Afrika se strategiese doelwitte en ons is opgewonde om in vennootskap met Syngenta
ook hierop af te lewer. Die toekoms van volhoubare produksie lê in ons mededingendheid en dit
kan net met opleiding verbeter word.”
Die SyngentaGraan Akademie sal die volgende onderwerpe ondermeer aanspreek:
s $IE VERANDERENDE EN INTERAKTIEWE TOEKOMS VAN LANDBOU
s $IE KUNS OM MENSE SAAM TE NEEM OP @N PAD VAN NUWE UITDAGINGS
s (OE OM DIVERSITEIT TOT JOU VOORDEEL TE GEBRUIK
s (OE OM SIN TE MAAK UIT @N OORVLOED VAN INLIGTING
s (OE OM LEIDING TE NEEM EN VERANDERING TE FASILITEER IN @N ERA VAN TRANSFORMASIE
Die Graan Akademie sal die individu op persoonlike en professionele vlak baat en waarde
toevoeg tot die breër landbou-gemeenskap. Die program bestaan uit drie blokke van drie dae
elk aan die einde van Februarie, April en Junie 2014 en word by die Universiteit van die Vrystaat
se Sakeskool op Bloemfontein aangebied. Syngenta borg 20 persone om die program by te
woon en nooi produsente wat aan die onderstaande kriteria voldoen om aansoek te doen.
)NDIEN JY BELANGSTEL STUUR ASB JOU E POS EN SELNOMMER INLIGTING TEEN $ESEMBER
AAN
Du Preez Kritzinger:
DU?PREEZ KRITZINGER SYNGENTA COM OF
Vir meer inligting asook die aansoekvorm, besoek
“Ek het verwag om van gewasse te leer - toe word die grootste tekortkoming
aangespreek - my bestuursvaardighede & leierskapsontwikkeling!”
Chris Bender, Clocolan, Vrystaat – 2013 Graan Akademie alumni.
3UKSESVOLLE KANDIDATE SAL GEKONTAK WORD TEEN *ANUARIE
Syngenta South Africa, Private Bag X60, Halfway House, 1685.
Tel
(011) 541 4000
Fax
(011) 541 4072
1...,40,41,42,43,44,45,46,47,48,49 51,52,53,54,55,56,57,58,59,60,...116
Powered by FlippingBook