Roundup Ready PLUS™
bied onkruidbestuuroplossings vir alle Roundup Ready
®
-gewasse. Die
Roundup Ready PLUS™
-program vir Roundup
Ready
®
-mielies bestaan uit ’n kombinasie van Monsanto se nuwe produk,
Roundup PowerMAX
®
, plus geskikte produkte soos Guardian S
®
en/
of Bullet
®
met plant en Harness
®
Extra en bykomende onkruiddoders van ons vennote in die bedryf na opkoms van die gewas.
Die
Roundup Ready PLUS™
-program vir Roundup Ready
®
-soja en -katoen bestaan uit ’n kombinasie van Monsanto se
Roundup PowerMAX
®
,
plus geskikte en bykomende onkruiddoders van ons vennote in die bedryf met plant en/of na opkoms van die gewas.
Kontak jou landbou-chemiese verteenwoordiger vir:
Betroubare aanbevelings en produkte vir onkruidbeheer in Roundup Ready
®
-gewasse
Effektiewe en ekonomiese onkruidbeheer
Kombineer produkte en doen jou deel vir onkruidweerstandsbestuur.
Kontak ons en kry die feite!
Roundup PowerMAX
®
bevat Glifosaat (540 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L7769).
Guardian S
®
bevat Asetochloor (840 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L4862).
Bullet
®
bevat Asetochloor (250 g/
l
), Atrasien (225 g/
l
) en Terbutilasien (225 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L5623).
Harness
®
Extra bevat Asetochloor (960 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L7703).
Alle produkte is geregistreer onder Wet No. 36 van 1947.
Gebruik onkruiddoders op ‘n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Monsanto, Roundup Ready
®
, Roundup Ready PLUS
™
, Roundup PowerMAX
®
, Guardian S
®
, Bullet
®
en Harness
®
Extra
is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021
Onkruide bied weerstand. Daarom werk
deesdae se onkruidbeheer eenvoudig nie
meer nie!
Met ‘n onkruidbestuurprogram soos
Roundup Ready
PLUS
™
verlaag die risiko dat onkruide sal oorleef aansienlik!
uppe marketing A09476/SAG
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kontak gerus ons kliëntediens by:
011 790-8201 of