SA Grain October 2013 - page 13

VIR ‘N NWK-MAN
BESTAAN DAAR
NIE IETS SOOS
NET NOG ‘N DAG NIE
.
TEL. +27 (0) 18 633 1000 FAKS +27 (0)18 633 1900
SCHOLTZSTRAAT 81 POSBUS 107 LICHTENBURG 2740
NWK Beperk is ‘n geregistreerde kredietverskaffer (registrasienr 2789)
Die NWK-man kan enige taak aanpak, maak nie saak hoe buitengewoon die situasie is of watter
uitdagings oorkom moet word nie. Hy dink op sy voete en bly koelkop onder alle omstandighede.
As ’n maatskappy glo NWK in modernisering, innovasie en uitnemendheid regdeur die wye verskeidenheid dienste wat ons aan
die landbou-industrie bied. Hierdie filosofie is ook NWK se vertrekpunt met ons klante: Om die produsent as vriend en vennoot
by te staan en saam ’n wenspan te vorm wat die uitdagings van die landbou-industrie met vernuf en passie baasraak.
NWK bied ‘n rykdom kundigheid, dienste en produkte - verfyn deur meer as ‘n eeu se ondervinding in die landbou-omgewing.
In ’n neutedop: NWK staan vir koöperatiewe waardes met korporatiewe beginsels.
Jóú greep op die mark
12/109R
1...,3,4,5,6,7,8,9,10,11,12 14,15,16,17,18,19,20,21,22,23,...116
Powered by FlippingBook