SA Grain October 2013 - page 21

Aftelling na Graanprodusent-funksie begin
SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE
Die Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar en Graan SA/Absa Ontwikkelende Graanprodusent van die
Jaar word op 11 Oktober aangewys. Net om lesers te herinner aan wie 2013 se finaliste is:
Hou gerus die November-uitgawe van
SA Graan/Grain
dop om uit te vind wie as wenners aangewys is en vir ‘n
fotobeeld van die funksie.
Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste
Graan SA/Absa Ontwikkelende Graanprodusent van die Jaar-finaliste
Dirk en Herman van Rensburg van
Pauciflora Boerdery by Arlington.
Michael, Carl, Walter, Kurt en Mark
Thiele (Thiele Estates) van die plaas
Schikhoek, in die Paulpietersburg-
omgewing.
Anthony Evans (Rhys Evans Groep)
van die plaas Huntersvlei, by Viljoens-
kroon.
CD en Nelia du Toit van die plaas
Lanquedoc, naby Riversdal.
Thembalekhaya Fort Nkuhlu boer op Denemark, in
die Vrede-distrik.
Maurice Mthandeki Boki van die plaas Horncroft,
wat geleë is tussen Cedarville en Taylorville.
Thabang Tsephe boer naby Matatiele.
Graanprodusent
Graan SA
1...,11,12,13,14,15,16,17,18,19,20 22,23,24,25,26,27,28,29,30,31,...116
Powered by FlippingBook