SA Graan November 2013 - page 13

SIEN DIE VERSKIL,
BEREIK DIE POTENSIAAL.
Acanto
®
Plus bevat picoxystrobin (strobilurien) en siprokonasool
(triasool) om Grysblaarvlek (
Cercospora zeae-maydis
), Noordelike
mielieblaarskroei (
Exserohilum turcicum
) en Bruinroes (
Puccinia
sorghi
) in mielies te beheer.
Acanto
®
Plus het sistemiese-, translaminêre- en gas eienskappe.
Verhoogde opbrengste is na aanleiding van die behoud van groen
blare “vergroenings effek”. Die vergroenings effek veroorsaak dat
die blare potensieel langer kan fotosinteer later in die seisoen.
Onder sekere toestande kan die potensiaal van verlengde fotosintese
periode tot gevolg hê ’n verhoogde opbrengs.
Acanto
®
Plus toon goeie gewasveiligheid en siekte beheer eienskappe.
Gebruik slegs soos aangedui op die etiket. Acanto
®
Plus 280 SC bevat picoxystrobin en siprokonasool, versigtig, Reg. Nr. L9149 . Wet Nr. 36 van 1947.
DuPont de Nemours South Africa (Pty) Ltd, Posbus 3332, Halfway House, 1685, Republiek van Suid-Afrika. Telefoon: +27 (0) 11 218 8600, Faks : +27 (0) 11 218 8664.
Die DuPont Oval Logo, DuPont™, The miracles of science™ en Acanto
®
is handelsmerke of geregistreerde handelsmerke van DuPont of sy affiliate. Alle Regte Voorbehou.
Tindrum 13/148R
DuPont
Acanto
®
Plus
280 SC
swamd o d e r
1...,3,4,5,6,7,8,9,10,11,12 14,15,16,17,18,19,20,21,22,23,...100
Powered by FlippingBook