SA Graan November 2013 - page 17

MEER KRAG.
MEER PRODUKTIWITEIT.
EN SOVEEL MEER.
Tel 011 9222 300 Faks 011 9222 358
Die staal in jou strategie
Hoekom is Case IH vir diegene wat op meer aandring? Want ons verstaan dat jy, as produsent, self daagliks
op meer aandring. Meer van jouself. Meer van jou grond. En meer van jou toerusting. Dis juis jou dryfkrag
wat ons aanspoor om masjiene te bou wat kragtiger en meer produktief is as ooit tevore. Buitendien, jy
werk immers in die mees veeleisende industrie in die wêreld. Is dit nie tyd dat jy op meer aandring nie?
Tindrum 12/165
1...,7,8,9,10,11,12,13,14,15,16 18,19,20,21,22,23,24,25,26,27,...100
Powered by FlippingBook