SA Graan November 2013 - page 16

Kontreinuus
Aktueel
Heerlike saamkuiergeleentheid
vir Monsanto en vroue
ANSONÉ VENTER, SA GRAAN/GRAIN MEDEWERKER
Monsanto het weer eens vanjaar ‘n rits saamkuieroggende vir produsente se vroue in die verskeie
streke gehou.
Kobus Steenekamp, besigheidsbestuurder: Monsanto en Magda du Toit, korporatiewe kommuni-
kasiebestuurder: Monsanto, het van hierdie geleenthede gebruik gemaak om die besoekers meer
oor Monsanto te vertel.
Hennie Maas van RSG, Suid-Afrika se sterre- en planete-kenner, het as gasspreker opgetree by
die onlangse vrouedag wat by Thaba Tshwene, naby Hartbeesfontein gehou is; sy insiggewende
praatjie het goed by die tema: “Reik na hoër hoogtes” aangesluit. Verder kon die dames ook luister
na Louis Loock, lid van die bekende Romanz-groep, wat ‘n paar van sy treffers voor middagete
gesing het.
Kobus Steenekamp, Magda du Toit en Hennie Maas, by die Monsanto Vrouedag wat gehou is by Thaba
Tshwene, buite Hartbeesfontein.
Lekker
bly maar
lekker!
Retha de Villiers het dié twee woelwaters, wat
te heerlik aan die mielies weggelê het, tydens
Sannieshof se Mielie Makietie op 7 September
vanjaar afgeneem. Jannie de Villiers (uitvoerende
hoofbestuurder: Graan SA) was ‘n spreker by die
geleentheid.
Roundup Ready PLUS™
bied onkruidbestuuroplossings vir alle Roundup Ready
®
-gewasse. Die
Roundup Ready PLUS™
-program vir Roundup Ready
®
-
mielies bestaan uit ’n kombinasie van Monsanto se nuwe produk,
Roundup PowerMAX
®
, plus geskikte produkte soos Guardian S
®
en/of Bullet
®
met
plant en Harness
®
Extra en bykomende onkruiddoders van ons vennote in die bedryf na opkoms van die gewas.
Die
Roundup Ready PLUS™
-program vir Roundup Ready
®
-soja en -katoen bestaan uit ’n kombinasie van Monsanto se
Roundup PowerMAX
®
, plus
geskikte en bykomende onkruiddoders van ons vennote in die bedryf met plant en/of na opkoms van die gewas.
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kliënte is welkom om ons op ons kliëntediens-telefoonnommer of
e-posadres te kontak: 011 790-8201 of
Kontak ons en kry die feite!
uppe marketing A09497/SAG
Kombineer produkte en doen jou deel vir onkruidweerstandsbestuur.
... beslis ‘n PLUS in die stryd teen onkruide.
Roundup PowerMAX
®
bevat Glifosaat (540 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L7769). Guardian S
®
bevat Asetochloor (840 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L4862). Bullet
®
bevat Asetochloor (250 g/
l
), Atrasien (225 g/
l
) en Terbutilasien (225 g/
l
). Versigtig.
(Reg. No. L5623). Harness
®
Extra bevat Asetochloor (960 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L7703). Alle produkte is geregistreer onder Wet No. 36 van 1947. Gebruik onkruiddoders op
n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Monsanto,
Roundup Ready
®
, Roundup Ready PLUS
, Roundup PowerMAX
®
, Guardian S
®
, Bullet
®
en Harness
®
Extra is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021
Monsanto se
Roundup Ready PLUS
onkruidbestuuroplossings ...
1...,6,7,8,9,10,11,12,13,14,15 17,18,19,20,21,22,23,24,25,26,...100
Powered by FlippingBook