Toekenning
Aktueel
Die Graangids sal weer vroeg volgende
jaar saam met die Januarie-uitgawe
van
SA Graan/Grain
uitgepos word. Dié
handige landbou-naslaangids is gewis
‘n bêreboek wat produsente op die
boekrak naby die telefoon moet hou.
Belangstellende adverteerders kan
vir Jurgen van Onselen kontak by
082 417 3874 of 021 976 4482.
Erepresidentskap
aan Steytler toegeken
Die uitvoerende bestuur van Vrystaat Landbou het op 31 Julie vanjaar
erepresidentskap aan mnr Louw Steytler toegeken as erkenning vir die
uitnemende diens wat hy as president van Vrystaat Landbou vanaf 2002 -
2012 aan die landbougemeenskap, provinsiaal sowel as nasionaal, gelewer
het. By die geleentheid waar die oorkonde aan hom oorhandig is, was mnre
Henk Vermeulen (hoofbestuurder: Vrystaat Landbou), Dan Kriek (president:
Vrystaat Landbou), Danie Minnaar (voorsitter: Senwes) en Francois Strydom
(besturende direkteur: Senwes).
Navrae:
)FOSZ WBO 7VVSFO
t ,BOUPPSVSF
& QPT IKWWVVSFO!CXBHSJ DP [B
Sunflower gee jou optimale
grondbewerking, primêr en sekondêr
Agriculture
Tandem, beitelploeg, saadbedskoffel
’n Goeie oes begin in die grond. Sunflower-implemente is ontwerp vir die
professionele boer wat weet dat gehalte-grondvoorbereiding noodsaaklik is
om opbrengs te verhoog. Sunflower bied die voorste implementtegnologie
uit Amerika en robuuste, betroubare werk-verrigting 24 uur van die dag –
ongeag grondtoestande.
70-( 0/(&-:,& 5&33&*/ .&5 (&.", t 8&3, %"( &/ /"( t *%&""- 7*3 (3005 )&,5"3&
Sunflower-implemente onmiddellik beskikbaar:
i
Sunflower 12,2m tandem met hidrouliese dieptebeheer
i
Sunflower 13,8m veertand-saadbedskoffel met roller
i
Sunflower 33-tand beitelploeg met veerherset C-tande en
veertandharkies.