

Dieter Bergmann (verkoopsbestuurder: SmithPower) en Ben en Bianca
Mouton (Vanderbijlpark) by die Kubota M130X topvlak M-reeks trekker
(130 HP/96 kW).
June 2015
TERUGBLIK
NAMPO 2015
Spesiale
Retha, Nelius en CJ Rheeder van Wesselsbron by die 3 liter 4X4
Nissan Patrol Pickup (110 kW/371 Nm).
William Kelly, Cindy du Toit en David Fincham (almal van David Fincham
Aquaculture) het met Engen se verteenwoordigers by die Oesdag kom
gesels oor hulle verskillende produkte.
Francois Hendricks en Melanie Beneke van Bloemfontein bekyk die
Ford 3.2 TDCi 4X4 Superkajuit XLS.
Johan le Roux (Pretoria), links, en Kobus Delport (Potchefstroom), regs,
het by Christiaan Jooste (Jooste Suier en Pomp) meer kom uitvind oor
windpompsilinders en vlotterkleppe vir veekrippe.
Dié Oesdaggangers van Brits drink ‘n vinnige koppie koffie by die
Standard Bank-stalletjie voor hulle verder stap: Jimmie Painter,
Jean-Marie Minnaar, Leon Myburg en Melanie van Vuuren.
Vervolg op bladsy 21
19
Vervolg van bladsy 17