

TERUGBLIK
NAMPO 2015
Spesiale
Kempston Agri Claas het met sy Xerion 5000-trekker gespog en groot aftrek
by besoekers gekry. Dié trekker met ‘n Mercedes-Benz-enjin het ‘n kubieke
kapasiteit van 12 800 cm
3
. Op die trappie staan Nikita Herman (verkope en
bemarking: Claas) en voor staan Gerhard de Jager (streeksbestuurder: Kwa-
Zulu-Natal en Oos-Vrystaat, Claas), Steven van Kooten Niekerk (streeksdirek-
teur: Afrika suid van die Sahara, Claas), Etienne van Wyk (produkbestuurder:
Claas) en Michael Howell (verkoopsbestuurder: Claas).
Juraj Školka (areaverkoopsbestuurder: Bednar Farm Machinery) en
Frikkie Hefer (handelaarshoof: Michigan Douglas) het tydens
NAMPO met hierdie Bednar Terraland DO-bytelploeg by BPI
Manufacturing se stalletjie gespog. Dié masjien kan groot hoeveel-
hede oesreste op een slag sny, ploeg en met die grond meng.
Dié Bush Cutter, wat veral in
Namibië vir die maak van vuur-
maakhout gewild is, is tydens
NAMPO by LiuGong se stalletjie
ten toon gestel. Hier staan
Marius Cronje (verkoopsman:
BurGerS Equipment and Spares)
en Tiaan Burger (direkteur:
BurGerS Equipment and Spares)
by die saag, wat verkieslik saam
met LiuGong se 906D Excavator
gebruik moet word.
Bêre maar jou grassnyer, hierdie outjie doen dit sommer
vir jou! Gerhard de Bruin en Shaun Jones (albei van
Husqvarna South Africa) het die 308 Auto Mower aan
NAMPO-gangers bekend gestel. Dié battery-aangedrewe
grassnyer sal nie jou diere of bure steur nie en sny slegs
binne die grensdraad, wat jy self kan bepaal.
Vervolg op bladsy 27
TeeJet Tips: Precise product application to wipe out pests & boost yields.
Tip
Pattern
Droplet Size
Best For
1
Turbo TeeJet
®
(TT)
Single
Medium
M
to Coarse
C
Glufosinate/
Contact Herbicides/
Fungicides
2
Turbo TwinJet
®
(TTJ60)
Twin
Medium
M
to Coarse
C
Glufosinate/
Contact Herbicides/
Fungicides
3
Air Induction
Extended Range
(AIXR)
Single
Coarse
C
to Very Coarse
VC
2,4-D/Roundup
®
/
Systemic Herbicides
4
Air Induction
(AI/AIC)
Single
Very Coarse
VC
to
Extremely Coarse
XC
2,4-D/Roundup
®
/
Systemic Herbicides
5
Air Induction
Turbo TwinJet
(AITTJ60)
Twin
Very Coarse
VC
to
Extremely Coarse
XC
Roundup
®
/
Systemic Herbicides
6
Turbo TeeJet
Induction
(TTI)
Single Extremely Coarse
XC
to Ultra Coarse
UC
Roundup
®
/
Systemic Herbicides
SIX WAYS TO
WIN THE PEST
CONTROL BATTLE
Download our SpraySelect tip selection app!
Roundup
®
is a registered trademark of Monsanto Company.
www.teejet.com