

Pierre Steyn (Smithfield), links, het McBeans se stalletjie
besoek. Hier staan hy en Nick Kelbrick (pompver-
koopsbestuurder: McBeans) by die Ferroni PTO-rollerpomp
vir vuurvegters en drukwas. Die Italiaanse ML 20- en MT300-
modelle is beide beskikbaar.
Monte Kerslake (Val, Mpumalanga) by Barloworld se Challenger MT775
E-reeks, wat beskik oor 298 kW (nie aangejaag) teen 192 Nm. Hierdie
Challenger is aangewys as die 2015 Masjien van die Jaar in Europa.
Agter steek die Challenger MT 875 E-reeks, 440 kW (nie aangejaag)
V12 2 845 Nm, 17,6 liter-masjien uit, wat as 2015 Innovasie/nuwigheid
van die Jaar in Europa aangewys is.
Corné en Johan Nel en Willie Pretorius (almal van Calitzdorp) staan hier
saam met Ronnie de Klerk (Jaytrade), tweede van regs, by die Northstar
Spot Broadcast Sprayer (met ‘n 100 liter-tenk, aangedryf met ‘n 12 volt-
battery en ‘n 26 liter/minuut-pomp). Die pomp kan 14 m wyd spuit.
Anesca van Niekerk (Toyota) met die nuwe Toyota goedgekeurde
klerasie by die Hilux DAKAR 3 liter D4D dubbelkajuit.
TERUGBLIK
NAMPO 2015
Spesiale
Junie 2015
22
Gert Haasbroek en Wouter Snyman het al die pad van Olifantshoek af
gekom om by GWM se stalletjie ‘n draai te maak. Hier staan hulle by die
GWM Steed 6,2 liter VGT dubbelkajuit SX.
Vorster Zeilinga (Aberfeldy naby Bethlehem) staan hier by Carrotech se
Monosem Ultramax 12-ry-planter vir geenbewerking.
Vervolg van bladsy 21
Vervolg op bladsy 24