

Kobus Venter, Paul du Plessis, Andries Wiese, Ronél de Jager en Liza
de Beer, almal van Mutual & Federal, het die maatskappy tydens
NAMPO verteenwoordig. Mutual & Federal het onlangs hulle
produkte aangepas.
TERUGBLIK
NAMPO 2015
Spesiale
‘n Nuwe pilreeks is onlangs deur Voermol ontwikkel wat korrels vir
beeste, skape en wild insluit. Die melasse-basis in Voermol se korrels
sorg vir smaakliker voer en verhoogde innames. Die korrels kan lei tot
verminderde vermorsing, seleksie en verliese weens wind. Hier staan
Mark Barlow (streeksbestuurder: Voermol), Jeremy Bosman (agent,
Voermol), Gawie Coetzer (agent, Voermol) en Gerrit van Niekerk
(agent, Voermol) by monsters van die verskillende korrels wat hulle
beskikbaar het.
Vervolg van bladsy 22
Die nuwe Arch Span Structures van GSI is daarop gemik om die bou-, stoor-, en
oesbeskermingsindustrieë in Afrika te hervorm. Dié aanpasbare, bekostigbare
struktuur kan blitsig opgerig word en is duursaam en sterk. Hier staan die GSI
NAMPO-span by ‘n voorbeeld van dié struktuur: Adam Peens (tegniese bestuur-
der), William Lucas (areabestuurder: Wes-Afrika), Rob Clousten (hoofbestuurder)
en André Schild (verkoopsbestuurder).
Cape Gate se span voor
hulle stalletjie. Hulle
is Thomas Ngoatoana,
Albert Beukes,
Ockert du Plessis,
Piet Snyders (van
MDM), Henry Venter
en Mike Nel.