

2015/IMAIZE/A/05A
www.pannar.com infoserve@pannar.co.za® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2014 PANNAR BPK
Saam boer ons
vir die toekoms
™
Kies PANNAR se besproeiingsbasters vir buitengewone
resultate. Ons bied ook ’n verskeidenheid praktiese
boerderyoplossings en koste-effektiewe bestuur-
praktyke. Ons YIELDBOOST
™
swam- en
insekdoderspuitprogramme bied byvoorbeeld ’n
omvattende koste-effektiewe risikobestuurspakket
om die beste moontlike winspotensiaal vir jou
onderneming te bied.
Boere wat die
beste verwag,
kies die beste.
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
PRESISIE-
BEPLANNING
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
Steph Strydom en Dawid Zeelie (albei van Barloworld) gesels met
Philip Bekker (Johannesburg) oor die Sunflower 4412-05 skot-
telskeurploeg. Dit is ‘n kombinasiemasjien (4,1 m werkswydte) wat
materiaal sny, rip en die saadbed voorberei met een bewerking.
Tiaan Claassens (OVK Clocolan), Fanie Nel (Excelsior),
Anton van den Berg (Ladybrand) en Danie van den Heever
(areabestuurder: Barloworld, Vrystaat) by die MF7626 (177 kW).
Dit is ‘n nuwe model wat Barloworld Agriculture nuut ingevoer
het. Dit het ‘n sessilinder Agco-Power-enjin.
Firestone plaasbande...Rotsvas hier vir ons produsente. Dié
personeel van Bridgestone SA Commercial: Gerrie Vorster,
Stephan van Staden en Gerhard van Vuuren, sê hulle verwag
dat hulle bande net so hard soos ‘n produsent moet werk.
Dirk Lotter (New Holland) vertel vir Francois Coetzee (Hartbees-
fontein) en Johan Nel (Coligny) meer oor die New Holland TD.5.100
(73 kW) met die fabrieksgemonteerde laaigraaf.
17
June 2015
Vervolg op bladsy 19