Background Image
Previous Page  23 / 84 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 23 / 84 Next Page
Page Background

Hendrik Fourie (Bethlehem) by die SpeedTube van Cerealis, wat saad op

die planter beheer vanaf die uitmeetmeganisme tot by die saadvoor.

June 2015

TERUGBLIK

NAMPO 2015

Spesiale

Johan Duvenhage, Henning Joubert asook Danie en Gerbrand

Haasbroek (almal van Bethulie) kyk na ‘n Senter 360-spilpunt.

Deon van Zyl en Neil du Toit (Pretoria) kyk toe

terwyl David Bithrey (areabestuurder: Stihl) die

BT 130-handawegaar aan hulle demonstreer.

Leo, Alexander, Flip en Lambert Snyman (Spitsvuur Boerdery, Heilbron)

saam met Craig Ivins (verkoopsbestuurder: Afrika, Orthmann) by die

XD 12 kW 1 Tripper Combo (1tRIPrXD).

Jeremy Jonker (Kroonstad) wys N1 4X4 se nuwe reeks T-hemde vir

mans en dames.

Vervolg op bladsy 22

21

Vervolg van bladsy 19

Lodovico Tarabini (Same Deutz-Fahr, Italië) en Gary Neubert (hoof

uitvoerende beampte: Eqstra Industriële Gereedskap) by ‘n SAME

Frutteto Natural meganiese trekker (gespesialiseerd vir boorde en

wingerde, waentjies, spuite en ligte plaaswerk).