

2015/YMAIZE/A/03A
www.pannar.com infoserve@pannar.co.za® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2014 PANNAR BPK
Saam boer ons
vir die toekoms
™
Diversifikasie is ’n goeie strategie vir risikobestuur.
Ons voortreflike geelbasterpakket bevat verskeie
groeiklasse en agronomiese eienskappe ten einde
die beste opbrengs op jou belegging te lewer. Maak
seisoen vir seisoen op PANNAR se geelbasters
staat vir jou sukses.
“
Risiko
”
is
’
nwoord
wat geen boer wil
hoor nie; daarom
werk ons hard
daaraan omdit
uit te skakel.
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
PRESISIE-
BEPLANNING
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
Christo en Kobus Henning (Rustenburg) saam met Stephan le Roux
(Pannar) by die nuwe geelbaster RR-kultivar, PAN 6R-680R. Dit is ‘n
droëlandkultivar wat aanvullend tot besproeiingslande aangeplant
kan word. Dit is droogteverdraagsaam en word wyd aanbeveel vir
die oostelike en westelike gebiede.
Pioneer het hulle eerste nasionale opbrengskampioenskappe
2015/2016 tydens NAMPO bekend gestel. Dié Pioneer-personeel
is baie opgewonde oor die kompetisie. Wie gaan die eerste nasio-
nale mielie- en sojakampioen van Suid-Afrika wees?
Rikus Schoeman (bemarkingsbestuurder), Dirk van Niekerk
(verkoopsverteenwoordiger), Pieter Burger (produsent van
Ottosdal), Tom van der Berg (areabestuurder), Cornel Smit
(verkoopsverteenwoordiger) en Tony Esmeraldo (hoofbestuurder)
vertel besoekers, soos Pieter, meer van die opbrengskompetisie en
die verskillende kategorieë waarvoor produsente kan inskryf.
Met Dekalb-saad as deel van jou boerdery, sorg jy vandag reeds vir
die dag van môre, omdat jy weet, met Dekalb plant jy sukses.
Deon van Biljon (Viljoenskroon), Hendrik van Staden (areabestuur-
der: Ooste, Mpumalanga, Monsanto) en Leonard Oberholzer
(tegnologie-ontwikkelingsbestuurder: Monsanto) gesels oor die
nuwe geelmieliekultivar DKC61-94BR.
Jan Viljoen (Schweizer-Reneke) het van Shell Smeermiddels se
spesiale NAMPO-aanbod gebruik gemaak en sy bestelling by
Dawie Boshoff (Shell) geplaas.
15
June 2014
Vervolg op bladsy 16