

2015/WMAIZE/A/01A
www.pannar.com infoserve@pannar.co.za® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2014 PANNAR BPK
Saam boer ons
vir die toekoms
™
PANNAR bestee baie tyd en moeite aan uitgebreide
navorsingsprogramme om jou te help om die hoë
opbrengste te verseker wat nodig is om jou
vooruitstrewende boerdery in stand te hou. Soos
ons witbasterpakket is dit ’n seker keuse vir goeie
risikobestuur en optimale opbrengste.
Jy neemgeen
kortpaaiemet jou
boerdery nie; ons
sal ook nie.
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
PRESISIE-
BEPLANNING
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
13
9: Pieter Rademeyer (produkbestuurder: Somergewasse, PANNAR)
en Bully Botma (voormalige voorsitter van Graan SA) by die PANNAR
uitstalling.
10: Lodie Britz (Ficksburg) plant mielies (PAN 6Q-408CB) en sonneblom
(PAN 7057). Saam met hom is Nico Barnard (tegniese landboukundige:
PANNAR).
11: Theuns Vogel (Hammanskraal) en Stephan le Roux
(verteenwoordiger: PANNAR) by die BG 3792BR. Hierdie is een van
die top besproeiingsbasters in die ultravinnige-reeks. Eienskappe van
hierdie baster is uitsonderlike skepelmassa en goeie graankwaliteit.
9
10
11