Jaco Gouws (Noordwes Veteraan- en Enjinklub) vertel vir Rista en
Mouton Pretorius (Klerksdorp) meer oor die Ferguson TEF (ook bekend
as die Vaaljapie). Johan Gouws (Noordwes Veteraan- en Enjinklub) en
Willie Ludik (Rouxville) bekyk ook dié skaars model van nader.
Junie 2015
10
TERUGBLIK
NAMPO 2015
Spesiale
Dié manne gaan vol idees terug na die plaas! Manus van Schalkwyk,
Daniël Motsamoi en Sagaria Serati was veral beïndruk met die nuwe
tegnologie wat tydens NAMPO ten toon gestel is. Hulle is van Richie in
die Noord-Kaap.
Die Italian Pavilion het ook hul plek volgestaan en verskeie verskaffers se
uitstallings gehuisves. Een van hierdie uitstallings was South African Mech-
anisation, wat in Nelspruit geleë is. Hein Hofmeyr en Wimpie Bezuiden-
hout, albei van South African Mechanisation, het hierdie Semek & Cinima
380-implement vertoon wat neute vinnig van die grond af optel.
Letsoela Letsoela, Samson Khabele en Masiu Phakoe is almal produsente
vanaf Butha-Buthe in Lesotho, wat spesiaal ‘n draai by NAMPO kom
maak het.
Jakob Jafta, Alfred Romein en Dawie Rossouw, wat plaaswerkers
op ‘n groenteplaas naby Richie is, het vanjaar hul eerste besoek aan
NAMPO afgelê en is vasbeslote om volgende jaar weer te kom.
Vervolg van bladsy 9
Tydens ‘n perskonferensie het die uitvoerende hoofbestuurder van
Graan SA, Jannie de Villiers, (staande) Graan SA se standpunt oor
grondhervorming en
“
beurtkos
”
gestel. Saam met hom was Andries
Theron (visevoorsitter: Graan SA), links, Louw Steytler en Victor Mon-
goato (visevoorsitter: Graan SA), regs.