SA Grain January 2014 - page 30

Bewaringslandbou
Insette/Produksie
Januarie 2014
28
Gewas 1
Gewas 2
Gewas 3
Gewas 4
Gewas 5
Gewas 6
Gewas 7
Gewas:
Soja
Plantdatum:
15 Okt - 15 Nov
Plantpopulasie:
300 000 - 450 000
Rywydte:
0,914 m
* Oesopbrengs:
1
Gewas:
Soja
Plantdatum:
15 Okt - 15 Nov
Plantpopulasie:
300 000 - 450 000
Rywydte:
0,914 m
* Oesopbrengs:
1
Gewas:
Mielies
Plantdatum:
20 Nov - 15 Des
Plantpopulasie:
18 000 - 20 000
Rywydte:
0,914 m
* Oesopbrengs:
2 - 3
Gewas:
Mielies
Plantdatum:
20 Nov - 15 Des
Plantpopulasie:
18 000 - 20 000
Rywydte:
0,914 m
* Oesopbrengs:
2 - 3
Gewas:
Hawer/
koring
Plantdatum:
Vanaf 15 Feb
Plantpopulasie:
30 kg/ha - 40 kg/ha
Rywydte:
0,457 m
* Oesopbrengs:
1
Gewas:
Sonneblom
Plantdatum:
Rondom 15 Des
Plantpopulasie:
36 000
Rywydte:
0,914 m
* Oesopbrengs:
1
Gewas:
Hawer/
koring
Plantdatum:
Vanaf 15 Feb
Plantpopulasie:
30 kg/ha - 40 kg/ha
Rywydte:
0,457 m
* Oesopbrengs:
1
Gewas:
Radys
Plantdatum:
Einde Jan
Rywydte:
0,457 m
Word vir weiding
aangewend.
Gewas:
Mielies/
sorghum
Plantdatum:
20 Nov - 15 Des
Plantpopulasie:
18 000 - 20 000
Rywydte:
0,914m
* Oesopbrengs:
2 - 3
Gewas:
Lusern
Plantdatum:
April
Plantpopulasie:
3 kg/ha
Word vir weiding
aangewend en vir
vyf jaar gevestig
om grond te ver-
beter.
Gewas:
Koring
Plantdatum:
Vanaf 15 Feb
Plantpopulasie:
25 kg/ha - 30 kg/ha
Rywydte:
0,457 m
* Oesopbrengs:
1
Koringoesreste
word vir weiding
gebruik.
Gewas:
Lusern
Plantdatum:
April
Plantpopulasie:
3 kg/ha
Word vir weiding
aangewend en vir
vyf jaar gevestig
om grond te ver-
beter.
Gewas:
Mielies
Plantdatum:
20 Nov - 15 Des
Plantpopulasie:
18 000 - 20 000
Rywydte:
0,914m
* Oesopbrengs:
2 - 3
TABEL 1: DRIE VERSKILLENDE GEWASVERBOUINGSTELSELS OP DIE PLAAS FENNYSDALE, ZASTRON.
* Gemiddelde langtermynoesopbrengs (ton/ha)
Gewas
N (kg/ha)
P (kg/ha)
K (kg/ha)
Mielies
29,5
14,7
0,0
Sonneblom
Sorghum
22,7
11,3
0,0
Sojaboon
Hawer
9,7
4,9
2,4
Koring
5,5
11,0
0,0
Radys
16,0
10,7
5,3
Lusern
5,5
11,0
0,0
TABEL 2: KUNSMISTOEDIENINGSPEILE OP DIE PLAAS FENNYS-
DALE, ZASTRON.
Spuitsessie
Tipe middel
Mielies voor-plant
Glifosaat (Roundup Turbo)
Mielies met-plant
Guardian
Vantex
Bio buffer 5
Mielies vier tot ses weke
na-opkoms
Roundup Power Max
Harness Extra
Graansorghum voor-plant
Glifosaat (Roundup Turbo)
Graansorghum met-plant
Guardian
Vantex
Bio buffer 5
Graansorghum vier tot ses weke
na-plant
MCPA
Buctrill DS
Parathion EC
Soja voor-plant
Glifosaat (Roundup Turbo)
Soja met-plant
Metolachlor
Vantex
Bio buffer 5
Soja na-plant
Roundup Power Max
Vantex
TABEL 3: ONKRUIDBESTUURSPROGRAM OP DIE PLAAS
FENNYSDALE, ZASTRON.
Vervolg van bladsy 27
Bewaringslandbou – die oplossing vir gemengde boerdery
Gewasverbouingstelsels
Die Fouchés het in die verlede hoofsaaklik hawer geplant, maar het besef
gewasrotasies is noodsaaklik om verdigting teen te werk. As veeboere moet
hulle probeer om oesreste te beskerm (sien
Foto 3
).
Hulle het eers sorghum en mielies en later ook radyse, sojabone en
sonneblom in die gewasrotasie ingebring. Volgens hulle is ‘n belangrike reël
om met gewasse te begin wat jy weet in die omgewing (of op jou plaas) werk
(sien
Foto 4a
tot
4c
).
Hulle einddoel is om die regte gewasrotasieprogram te ontwikkel wat
bewaringsboerdery met ‘n veefaktor kan versoen. Francois is oortuig dat die
plant van dekgewasse nadat somergewasse geoes is (om meer materiaal op
die lande te kry), ook ‘n baie groot rol sal speel om die veefaktor suksesvol
in bewaringsboerdery te integreer.
Hy is ook van mening dat permanente weidings met multispesie-
peulgewasse en grasse ook ‘n groot impak op hierdie integrasie kan hê. Hy
sê dat wanneer jy bewaringsboerdery in ‘n veeboerdery-opset wil toepas,
dit belangrik sal wees om die vee op die lande reg te bestuur om maksimum
potensiaal uit jou lande en vee te kry.
Die Fouchés se gewasverbouingstelsels is ‘n goeie voorbeeld van ‘n
baie diverse stelsel en word in
Tabel 1
beskryf. Sulke diversiteit in
gewasverbouing word as die “enjin” van volhoubaarheid beskou.
1...,20,21,22,23,24,25,26,27,28,29 31,32,33,34,35,36,37,38,39,40,...52
Powered by FlippingBook