DIE
GRAAN- EN OLIESADEBEDRYF
VAN SUID-AFRIKA – ‘N REIS DEUR TYD
ႇႊ
van grondbone, omdat die plaaslike produksie in die meeste jare die plaaslike ver-
bruik oorskry. Plaaslike pryse word dus tot ’n groot mate deur uitvoerpariteit bepaal.
Die uitvoermark stel baie hoë vereistes ten opsigte van die kwaliteit van grondbone
en veral die voorkoms van aflatoksien daarin. Grondbone-uitvoere het in 1999
geweldige probleme opgelewer en heelwat besendings is vanaf oorsese bestem-
mings na Suid-Afrika teruggestuur, omdat die gehalte nie aanvaarbaar was nie. Be-
newens onaanvaarbare hoë vlakke van aflatoksienbesmetting, het vermenging van
kultivars voorgekom, wat eweneens nie vir die internasionale kopers aanvaarbaar
was nie, veral omdat hulle daaraan gewoond was dat Suid-Afrikaanse grondbone
van baie goeie kwaliteit was en dikwels teen ’n premie verhandel het.
Teen 2013 is grondbone hoofsaaklik na Nederland, Duitsland, Japan en Mexiko
uitgevoer.
Sonneblom
Aanwending
In Suid-Afrika word sonneblomsaad feitlik uitsluitlik vir die vervaardiging van olie
en oliekoek gebruik – ongeveer 95% daarvan. Die res word hoofsaaklik vir mens-
like gebruik en in troeteldierkos aangewend. Sonneblomolie word hoofsaaklik vir
menslike gebruik aangewend, hetsy in skoon of verwerkte vorm. Oliekoek word in
Suid-Afrika egter uitsluitlik vir die vervaardiging van veevoer verkoop.
Anders as in die geval van sojaboonoliekoek waarvan die produksie sedert
2005/2006 aansienlik gegroei het, het die produksie van sonneblomoliekoek feit-
lik op dieselfde vlakke gestagneer en die voorspellings is dat dit voortaan tussen
700 000 en 800 000 ton/jaar sal wissel.
10 000
8 000
6 000
4 000
2 000
0
Rand
1990/1991
1991/1992
1992/1993
1993/1994
1994/1995
1995/1996
1996/1997
1997/1998
1998/1999
1999/2000
2000/2001
2001/2002
2002/2003
2003/2004
2004/2005
2005/2006
2006/2007
2007/2008
2008/2009
2009/2010
2010/2011
2011/2012
2012/2013
2013/2014
2014/2015
Grafiek 24: Vergelyking produsentepryse met totale opbrengs per jaar vanaf 1990/1991 tot 2014/2015
800 000
700 000
600 000
500 000
400 000
300 000
200 000
100 000
0
R’000
1990/1991
1991/1992
1992/1993
1993/1994
1994/1995
1995/1996
1996/1997
1997/1998
1998/1999
1999/2000
2000/2001
2001/2002
2002/2003
2003/2004
2004/2005
2005/2006
2006/2007
2007/2008
2008/2009
2009/2010
2010/2011
2011/2012
2012/2013
2013/2014
2014/2015
Grafiek 25: Grondbone – bruto opbrengs