DIE
GRAAN- EN OLIESADEBEDRYF
VAN SUID-AFRIKA – ‘N REIS DEUR TYD
ႇႆ
Produksie
Die grondboon het sy oorsprong in Suid-Amerika (Bolivia en naasliggende lande),
maar word tans in tropiese en warm klimaatstreke regoor die wêreld verbou. In
die VSA is grondbone tot ongeveer 1870 in tuine gekweek en tot ongeveer 1930 as
weiding vir varke geplant.
Aanvanklik is grondbone vir doeleindes van pers in Suid-Afrika uit Indië en ander
lande in die Midde-Ooste ingevoer, terwyl die Suid-Afrikaanse produsente hulle
op die eetmark toegespits het. Gedurende die 1920’s het die regering die skepping
en uitbreiding van olieperskapasiteit sterk aangemoedig. Dit het aanvanklik maar
stadig gegroei en eers gedurende die 1930’s werklik begin toeneem.
Volgens die eerste verslag van die Oliesaadbeheerraad, wat in 1952 gelewer is, is
grondbone eers gedurende die Eerste Wêreldoorlog vir kommersiële doeleindes
in Suid-Afrika verbou. In daardie tydperk het die prys van grondbone te midde
van inflasionêre toestande aansienlik gestyg, wat die verbouing daarvan aantreklik
begin maak het.
Die beste pryse is in die eetmark behaal, wat produsente gemotiveer het om hoof-
saaklik die Virginia Bunch-kultivar te plant. ’n Belowende uitvoermark is vir dié
grondbone in die buitelandse eetmark ontwikkel, wat baie tot die versterking van
die binnelandse produsenteprys bygedra het. Dít het weer positief op die verho-
ging van produksie en die verbetering van die algemene kwaliteit van Suid-Afri-
kaanse grondbone bygedra.
450 000
400 000
350 000
300 000
250 000
200 000
150 000
100 000
50 000
0
1936/1937
1939/1940
1942/1943
1945/1946
1948/1949
1951/1952
1954/1955
1957/1958
1960/1961
1963/1964
1966/1967
1969/1970
1972/1973
1975/1976
1978/1979
1981/1982
1984/1985
1987/1988
1990/1991
1993/1994
1996/1997
1999/2000
2002/2003
2005/2006
2008/2009
2011/2012
2014/2015
Grafiek 22: Produksiestatistiek van grondbone 1936/1937 tot 2014/2015 – hektaar en tonne geproduseer
Ton
Hektaar
Grafiek 21: Waarde van oliesadeproduksie sedert 1990
6 000 000
5 000 000
4 000 000
3 000 000
2 000 000
1 000 000
0
R’000
1990/1991
1991/1992
1992/1993
1993/1994
1994/1995
1995/1996
1996/1997
1997/1998
1998/1999
1999/2000
2000/2001
2001/2002
2002/2003
2003/2004
2004/2005
2005/2006
2006/2007
2007/2008
2008/2009
2009/2010
2010/2011
2011/2012
2012/2013
2013/2014
2014/2015
Sonneblomsaad
Grondbone
Sojabone
Kanola