GSA Annual Report/Jaarverslag 2014 - page 66-67

64
1. WILLEM VOOGT
Manager: Marketing
and Financial Services
Bestuurder: Bemarking
en Finansiële Dienste
1.
2.
3.
4.
5.
6.
income is handled as trust monies. Only Congress can approve
the spending of the levy trust funds by way of budgets.
Grain SA’s investment portfolios are managed with a mandate
of a moderate investor. The risk appetite is not conservative yet
not aggressive either. For this reason Grain SA enjoyed growth
of inflation plus 5% on investments. The growth makes a material
contribution to the income of the organisation and for this reason
investments are managed on an evergreen basis by recognised
financial institutions.
The agreed upon procedures by PWC on the Maize Trust and
other trust funded projects also produced clean reports. All
recapitalisation projects were completed successfully and no
irregularities were identified. These results confirm the good
corporate control applied within Grain SA.
We are proud to present the financial statements as contained
from page 66 to 92.
Members are assured that Grain SA’s finances remain sound
and that the foundation is strong in order to support operations
to serve members and the industry in the future!
Finansiële Dienste (vervolg)
Financial Services (continued)
belangrik om te meld dat alle heffingsinkomste as trustgelde
hanteer word. Dit is alleenlik Kongres wat die spandering van
die heffingstrustgelde goedkeur by wyse van begrotings.
Graan SA se beleggingsportefeuljes word bestuur met ‘n man-
daat as ‘n gematigde belegger. Die aptyt vir risiko is tog nie
konserwatief nie, maar ook nie aggressief nie. Om dié rede het
Graan SA opbrengste van inflasie plus 5% op beleggings geniet.
Die opbrengste maak ‘n wesenlike bydrae tot die inkomste
van die organisasie en ook daarom word beleggings op ‘n
immergroenbasis deur erkende finansiële instellings bestuur.
Die ooreengekome prosedures wat deur PWC op die Mielietrust
en ander trustbefondsde projekte uitgevoer is, het ook skoon
verslae opgelewer. Alle herkapitaliseringsprojekte is suksesvol
afgehandel en geen ongerymdhede is waargeneem nie. Die
resultate bevestig die goeie korporatiewe beheer wat binne
Graan SA toegepas word.
Ons is trots om die finansiële state soos vervat in bladsy 66 tot
92 voor te hou.
Lede word verseker dat Graan SA se finansies kerngesond
bly en dat die fondament sterk is ten einde bedrywighede
te ondersteun om diensbaar te wees vir lede en die bedryf in
die toekoms!
2. MICHELLE BRITS
Creditors Clerk
Krediteure Klerk
3. ANELDA CRAFFERT
Financial and Administrative Clerk
Finansiële en Administratiewe Klerk
4. Christa Herbst
Financial Accountant
Finansiële Rekenmeester
5. LYDIA KASUMBA
Assistant Acountant
Assistent Rekenmeester
6. STIEN LE ROUX
Debtors Clerk
Debiteure Klerk
Financial statements
Finansiële state
66
67
68
69
70
71
72
73
“In an environment with hundreds of
qualified audit reports,Grain SA once
again obtained an unqualified audit
and the factual findings of the Maize
Trust and other trusts with respect to
funding were also in order.”
“In ‘n milieu van honderde gekwali-
fiseerde ouditverslae het Graan SA
weer eens‘n ongekwalifiseerde oudit
gekry en die feitelike bevindings van die
Mielietrust en ander trusts ten opsigte
van befondsing, was ook in orde.“
- Jannie de Villiers ,Chief Executive
Officer: Grain SA.
- Jannie de Villiers ,Uitvoerende
Hoofbestuurder: Graan SA.
1...,46-47,48-49,50-51,52-53,54-55,56-57,58-59,60-61,62-63,64-65 68-69,70-71,72-73,74-75,76-77,78-79,80-81,82-83,84-85,86-87,...96
Powered by FlippingBook