GSA Annual Report/Jaarverslag 2014 - page 64-65

63
62
Korporatiewe Dienste (vervolg)
Corporate Services (vervolg)
Corporate Services
Korporatiewe dienste
Gelyke indiensneming
Graan SA voldoen aan die statutêre vereistes van indiening
van verslae en beplanning van die Departement van
Arbeid, soos uiteengesit in die Wet op Gelyke Indiensneming,
Wet 55 van 1998. 'n Gelyke indiensnemingskomitee vergader
kwartaalliks.
Veiligheids- en gesondheidsaangeleenthede
‘n Veiligheids- en gesondheidskomitee vergader kwartaalliks om
aan die toepaslike statutêre vereistes te voldoen.
Prestasie-evaluasie
Prestasie-evaluasie van alle personeel word op ‘n sesmaan-
delikse-basis in oorleg met departementshoofde bestuur.
Vennootskappe met befondsers van
Graan SA-projekte
Eksterne fondse vanaf die Mielietrust, Sorghumtrust, Olie- en
Proteïensade Ontwikkelingstrust (OPOT) en die Wintergraan-
trust vorm ‘n wesenlike deel van die Graan SA-begroting.
Die volgende departemente van Graan SA benut eksterne
trustfondse vir die uitvoering van verskeie projekte:
Kommersiële Dienste –
SA Graan/Grain
.
Ontwikkelende Landbou – die program in sy geheel word
deur eksterne fondse gefinansier.
Bedryfsdienste – projekte in die openbare belang vir
markinligting, en produksiekoste-analise.
Tussentydse verslae is op ‘n sesmaandelikse basis voorberei en
volledige jaarverslae word ook aan gemelde trusts voorgelê.
Feitelike bevindinge deur Graan SA se eksterne ouditeure
(PricewaterhouseCoopers) is aangebied om finansiële
verslagdoening te ondersteun. Graan SA betuig waardering
teenoor die Wintergraantrust, Mielietrust, Sorghumtrust en die
Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust vir hul volgehoue
ondersteuning.
NAMPO Geboue (Edms) Bpk
Die Graan SA-gebou te Bothaville (te wete NAMPO Geboue
(Edms) Bpk), is gedurende die verslagjaar verkoop. Die oordrag
van die gebou aan die nuwe eienaar het gepaard gegaan
met baie nostalgie, aangesien die gebou vir lank ‘n Graan SA-
landmerk op Bothaville was. Die Graan SA-personeelspan te
Bothaville word steeds gehuisves in ‘n gedeelte van die gebou
wat by die nuwe eienaar gehuur word.
Partnerships with funders of Grain SA projects
External funds from the Maize Trust, the Sorghum Trust, the
Oil and Protein Seed Development Trust (OPDT) and the
Winter Cereal Trust constitute a material contribution to
the Grain SA budget.
The following departments of Grain SA utilise external trust funds
to carry out various projects:
Commercial Services –
SA Graan/Grain
.
Farmer Development – the entire programme is financed
with external funds.
Industry Services – projects in the public interest for market
information, and production costs analysis.
Interim reports were prepared every six months and full annual
reports were also submitted to the above trusts. Factual findings
by the external auditors of Grain SA (PricewaterhouseCoopers)
were submitted to support financial reporting.
Grain SA would like to express its gratitude to the Winter Cereal
Trust, Maize Trust, Sorghum Trust and Oil and Protein Seed
Development Trust for their continued support.
NAMPO Geboue (Pty) Ltd
The Grain SA building in Bothaville (namely NAMPO Geboue
(Pty) Ltd) was sold during the year under review. The transfer
of the building to the new owner was accompanied by
considerable nostalgia, seeing that the building had been a
Grain SA landmark in Bothaville for many years.
The Grain SA staff team in Bothaville is still housed in a part of the
building that is leased from the new owner.
Financial Services division
Afdeling Finansiële Dienste
Oorsig
G
raan SA het in alle aspekte van sy werksaamhede
goeie resultate gelewer. Dit word ook weerspieël in die
ongekwalifiseerde ouditverslag wat deur die eksterne
ouditeure, PriceWaterhouseCoopers, uitgereik is. Die bates
van Graan SA het steeds bly groei onder die druk ekonomiese
toestande waarin organisasies in Suid-Afrika hul bevind. Tesame
hiermee, ervaar Graan SA ook druk in terme van befondsing
deur eksterne trusts. Vir dié rede word daar deurlopend gefokus
om Graan SA onafhanklik te maak van eksterne befondsing.
Met ‘n goeie oes in die vorige seisoen en die verhoging in
heffing, sluit Graan SA die jaar af met ‘n positiewe groei
in bates.
Resultate
Graan SA sluit die jaar af met ‘n verlies van R1,28 miljoen.
Ten spyte van die verlies het die totale batewaarde van die
organisasie gegroei na R100 miljoen. Die rede vir die groei
in batewaarde is positiewe groei in die heffingsfonds. Dit is
Overview
G
rain SA achieved good results in all aspects of its
operations. This is also reflected in the unqualified
audit report issued by the external auditors,
PriceWaterhouseCoopers. Grain SA’s assets continued to grow
under the tight economic conditions in which organisations
in South Africa find themselves. Together with this, Grain SA
experiences pressure in terms of funding by external trusts.
For this reason there is an ongoing focus on making Grain SA
independent of external funding.
With a good harvest in the previous season and the increase
in the levy, Grain SA ends the year with a positive growth
in assets.
Results
Grain SA ends the year with a loss of R1,28 million. Despite
the loss the total asset value of the organisation has grown to
R100 million. The reason for this growth in asset value is positive
growth in the levy fund. It is important to mention that all levy
During the Grain SA Annual Congress in 2014
account was given of the financial statements and
audit report of Grain SA. From left: Deon Pretorius
(PricewaterhouseCoopers), Fanie van Zyl (chairperson
of the Grain SA Audit Committee) and Willem Voogt
(manager: Financial Services and Marketing, Grain SA)
were responsible for reports respectively.
Tydens die Graan SA Jaarkongres in 2014 is verslag
gedoen oor die finansiële state en ouditeursverslag van
Graan SA. Van links: Deon Pretorius (Pricewaterhouse-
Coopers), Fanie van Zyl (voorsitter van die Graan SA
Ouditkomitee) en Willem Voogt (bestuurder: Finansiële
Dienste en Bemarking, Graan SA) was onderskeidelik
aan die woord.
A view of the Grain SA building in Bothaville, taken a few years ago.
‘n Eertydse foto van die Graan SA-gebou te Bothaville.
1...,44-45,46-47,48-49,50-51,52-53,54-55,56-57,58-59,60-61,62-63 66-67,68-69,70-71,72-73,74-75,76-77,78-79,80-81,82-83,84-85,...96
Powered by FlippingBook