GRAIN HANDLING & PROCESSING SYSTEMS
SUPPLYING INDIVIDUAL MACHINES TO TURNKEY PLANTS
• Grain Conveyors
• Grain Elevators
• Grain Cleaners
• Grain Separators
• Grain Colour Sorters
Facet Engineering Pty Ltd
P.O. Box 971
Honeydew 2040
Tel: +27 11 769 1168
Email:
faceteng@global.co.za www.facetengineering.co.zaerg gemyn kan wees, min skade aangerig word.
Tabel 1
en
Tabel 2
kan gebruik word as riglyne vir die beheer van blaarmyner indien
iemand dit oorweeg om te spuit.
Hou dan ook veral die volgende punte in gedagte wanneer ‘n bespui-
ting oorweeg word:
Moenie vaskyk in ‘n besmette kol in die land nie, maar kry ‘n
totale prentjie van wat in die land aan die gebeur is. ‘n Kol mag
miskien 100% besmet wees en al die blare kan dood wees,
maar hierdie kol maak miskien net 10% van jou land se opper-
vlakte uitmaak.
As jy weet blaarmyner kom gereeld in jou lande voor, deursoek
jou lande veral rondom vlagblaarstadium en onthou die onderste
blare word eerste gemyn. Onthou ‘n bespuiting kan nie skade
ophef nie.
Deursoek die hele land, nie net ‘n klein kolletjie nie. Dit kan die
moeite werd wees.
Maak seker dat jou insekdoder effektief toege-
dien word.
Vir verdere navrae, kontak Goddy Prinsloo by
058 307 3435 of
prinsloogj@arc.agric.za.
Navorsing is moontlik gemaak deur die finansiële ondersteuning van die
Wintergraantrust en die Landbounavorsingsraad.
TABEL 2: BERAAMDE OESVERLIES (%) VAN GARS AS ‘N PRODUK VAN DIE PERSENTASIE BLAAROPPERVLAKTE VAN DIE BOONSTE TWEE
BLARE BESKADIG MET DIE PERSENTASIE HALMS PER LAND BESKADIG.
* Byvoorbeeld waar 50% besmette halms in ‘n land voorkom, waarvan 50% blaaroppervlakte beskadig is, kan ‘n oesverlies van 3% verwag word.
PERSENTASIE BLAAROPPERVLAKTE-VERLIES
PERSENTASIE BE-
SMETTE HALMS/LAND 10% 20% 30% 40% 50% 60% 70% 80% 90% 100%
10
0,12
0,24
0,36
0,48
0,60
0,72
0,84
0,96
1,08
1,20
20
0,24
0,48
0,72
0,96
1,20
1,44
1,68
1,92
2,16
2,40
30
0,36
0,72
1,08
1,44
1,80
2,16
2,52
2,88
3,24
3,60
40
0,48
0,96
1,44
1,92
2,40
2,88
3,36
3,84
4,32
4,80
50
0,60
1,20
1,80
2,40
3,00*
3,60
4,20
4,80
5,40
6,00
60
0,72
1,44
2,16
2,88
3,60
4,32
5,04
5,76
6,48
7,20
70
0,84
1,68
2,52
3,36
4,20
5,04
5,88
6,72
7,56
8,40
80
0,96
1,92
2,88
3,84
4,80
5,76
6,72
7,68
8,64
9,60
90
1,08
2,16
3,24
4,32
5,40
6,48
7,56
8,64
9,72
10,80
100
1,20
2,40
3,60
4,80
6,00
7,20
8,40
9,60
10,80
12,00