Gesertifiseerde geloofwaardigheid.
Bevorder die verantwoordelike en volhoubare
gebruik van kunsmis … met die FERTASA stempel
van goedkeuring.
FERTASA en sy lede is daartoe verbind om ’n kultuur van integriteit
en vertroue binne die kunsmisbedryf te bevorder. Ons bevorder
volhoubare grondvrugbaarheid en verbeterde plantvoeding.
FERTASA het begin met ’n sertifiseringskema om die nakoming
van FERTASA se gedragskode te verseker. ’n Onafhanklike
nakomingsbestuursmaatskappy ouditeer ons lede teen ’n stel
standaarde wat deur FERTASA goedgekeur is. Voorts sal produkte
met die FERTASA stempel van goedkeuring aan Suid-Afrikaanse
wetlike vereistes voldoen en sal dit vir gehalte getoets en verseker
word. Ons produkte word deur wetenskaplik-gebaseerde dienste,
voortgesette onderrig en verbetering ondersteun.
Beskerm jou belange en toekoms deur kunsmisprodukte van
maatskappye wat deur FERTASA gesertifiseer is, te gebruik.
dŚĞ &ĞƌƟůŝnjĞƌ ƐƐŽĐŝĂƟŽŶ ŽĨ ^ŽƵƚŚĞƌŶ ĨƌŝĐĂ EW
Reg. Nr. 1971/000012/08 • VAT Reg. Nr. 4830104164
Tel: +27 (0)12 349 1450, Faks: +27 (0)12 349 1463
E-pos:
general@fertasa.co.za, Webtuiste:
www.fertasa.co.zaFERTASA-sertifisering –
handhaaf etiese sakepraktyke
A12638SAG
T
I
Z
R
A
S
S
C
I
A
T
I
O
N
F
S
O
U
T
H
E
R
N
A
F
R
C
F
E
RR
T
R
I
I
L
LL
I
Z
E
O
O
A
F
FF
R
R
I
I
C
C
A
2014 dominant in die Wes-Kaap voorgekom,
terwyl RWASA2 en RWASA3 dominant in
die Oos-Vrystaat was (
Grafiek 2
). RWASA4
het van 2011 tot 2014 net in die Oos-Vrystaat
voorgekom (Grafiek 2). Om die uiteindelike
invloed van Russiese koringluis op koring-
opbrengs te bepaal, is dit nodig om te be-
paal hoe elke omgewingsfaktor elke biotipe
se populasiegroei afsonderlik sal beïnvloed
Figuur 1: Omgewingsfaktore wat interaksie tussen Russiese koringluis biotipes beïnvloed.
(
Figuur 1
). Wanneer ons dan na ‘n spesifieke
produksiegebied kyk, sal ons kan bepaal wat-
ter biotipe dominant sal wees en hoe hier-
die biotipe voorts die koring sal beïnvloed.
Produsente met enige navrae of opmer-
kings, kan dr Astrid Jankielsohn by die LNR-
Kleingraaninstituut kontak by
058 307 3431 of
jankielsohna@
arc.agric.za
.
SA Graan/
Sasol Chemicals (Kunsmis) fotokompetisie