PeakeEquipment
“InFrontandOver theTop”
Kombesoekons gerus by vanjaar seNAMPOOesdag standplaas 210
Veeldoelige Peake Equipment werkesels kan onder andere gebruik word vir bespuiting van
gewasse asook vir saadmielie-ontpluiming.
Beidemasjiene is ookmet
vierwielstuur beskikbaar.
Beidemasjieneword te
Beestekraal, Noordwes Provinsie,
Suid-Afrika vervaardig.
WoodspecEngineering
Donald 083 701 0810 of Cliff 083 702 0050
of
MINI PEAKESTS
PEAKEDTSMk3.a
• Aangedryf deur die alombekende Cummins 6BT- 6 silinder 115 kw enjin.
• Hidrostaties vierwielaangedrewe.
• Enjinaangedrewe kompressor en outomatiese vragsensors vir 210mm
onafhanklike “Air-Ride” voorwiellugvering.
• 19m tot 24m voorgemonteerde spuitbalk.
• Enkel 304 vlekvryestaalspuittenkmet ‘n kapasiteit van 2 000 liter.
• 2m onderraam grondvryhoogte.
• Luggesuiwerde en verkoelde enkelkajuit.
• Verskuil-opsies beskikbare.
• Aangedryf deur die alombekende Cummins 6BT- 6 silinder
115 kw enjin.
• Hidrostatiese vierwielaandrywingmet addisionele ewenaarsper.
• Enjinaangedrewe kompressor en outomatiese vragsensors vir
210mm onafhanklike “Air-Ride” vierwiellugvering.
• 19m tot 30m voorgemonteerde spuitbalk.
• Dubbele 3CR12 vlekvryestaalspuittenksmet ‘n kapasiteit van
2 800 liter.
• 2,2m onderraam grondvryhoogte.
• Luggesuiwerde en verkoelde dubbelkajuit.
Produk-inligting
Vergelyk appelsmet appels
by die
aankoop van ‘n selfaangedrewe spuit
MARIANNE PEAKE,
Peake Equipment
T
ydigheid in plaagbestryding in die landboubedryf is seker
een van die grootste uitdagings vir enige produsent. Die
sukses van jou opbrengs is daarom direk gekoppel aan die
vinnige, doeltreffendeen tydige toedieningvan jouspuitstof.
‘n Onbeplande breek op ‘n spuit asook die verkrygbaarheid van
onderdele indiendit ingevoerword, kandieprodusent somsbehoor-
lik in ‘n krisissituasiedompel.
Hierdie scenario lyk egter heel anders wanneer die spuit plaaslik
vervaardig word en onderdele plaaslik beskikbaar is. Peake Equip-
ment, ‘nSuid-Afrikaansevervaardiger, het nienet daaringeslaagom
met ‘n kundige, voltydsenaverkopediensspanhierdieprobleem suk-
sesvol in die plaaslikemark te bestuur nie, maar ook in die verskaf-
fing van naverkopediens en onderdele wat betref hul spuite wat
reedswerksaam is inZambië,Malawi enEgipte.
Omrede ‘n Peake spuit vervaardig word volgens die individuele
behoeftes van die produsent, is daar nou selfs produsente wat ‘n
tweede spuit aanskaf; wat vir ons ‘n aanduiding is van kliëntetevre-
denheid.
Enige voornemende produsent wat ‘n nuwe spuit oorweeg, moet
tog seer sekerlik appels met appels vergelyk. As pryse vergelyk
word, hoeveel duurder is ingevoerde spuite as plaaslikvervaardigde
spuite? As werkverrigting vergelyk word, watter spuit is spesifiek
vir eg Suid-Afrikaanse toestande ontwerp? As behoeftes vergelyk
word, watter spuit wordmet ‘n grondvryhoogte van 2,2m vervaar-
digmet dieprodusent se individuelebehoeftes ingedagte?Asnuwe
tegnologieseopgraderingsvan ‘nbestaande spuit verlangword,wie
is buigsaamgenoegomdieprodusent só te akkommodeer?
Kom besoek Peake Equipment by die 2014 Graan SA NAMPOOes-
dag vir ‘n antwoordop al hierdie vrae.
‘nMini PeakeSTSbesigom sojabone te spuit.