Produk-inligting
< 72
WERKTUIE EN TOERUSTING
Nampo 2014
M
onosembiedvirdie2014-seisoen ‘nnuwe tipeopvouraam
vir die 12- en 16-rymodelle.
Die raam akkommodeer:
Rywydtes van 76 cm, 91 cm enwyer.
Monosem planterkarretjies met gewone saadbakke op die kar-
retjies of Monosem planterkarretjies plus een sentrale saadbak
met windverspreiding.
Korrelkunsmisbakke vir twee rye elk of ‘n sentrale kunsmis-
massabakmet windverspreiding.
Kunsmisoopmakers vir geenbewerking of dié vir minimumbe-
werking.
‘n Grondwielgedrewe aandryfstelsel of ‘n hidroulies-aange-
drewe stelsel wat saammet presisieboerderygebruikword.
Rymerkers indiendie kliënt dit verlang.
Dit betekenhierdieunieke raamkonstruksiewat hierdie2014-seisoen
virdieeerstekeerdeurMonosem inSuid-Afrikaaangebiedword, kan
as ‘n eenvoudige, konvensioneel-werkende masjien toegerus word
wat kunsmisen saadbakkehet enaangedryfword soosonsdit van ‘n
gewone 4-, 6- of 8-ry planter gewoond is of dit kan ookmet sentrale
saad, kunsmis enGPS-beheerde aandrywing toegerusword.
Die raamhet ‘n vastemiddelseksie in ‘nT-vorm:
Hierdie middelseksie dra altyd (by 12- en 16-ry) vier Monosem
planterkarretjiesmet hullekunsmisbakkeenkunsmisoopmakers.
Die “vlerke” aan albei kante van diemiddelseksie kan 15
o
op of
af swaai en dra die ander Monosem planterkarretjies met hulle
kunsmisbakke en kunsmisoopmakers.
Die raam word getrek deur ‘n fris, reguit disselboom, versterk
deur twee trekstange wat van die trekpunt af sywaarts na die
“vlerke” toeuitgaan.
As hierdie raam vir transport opgevou word, vou die “vlerke”
90
o
vorentoe, maar skarnier nie by hulle swaaipunte nie, maar
aan twee ander punte langs die disselboom. Dit wordmoontlik
gemaak deur die sterk konstruksie wat deur die volle wydte uit
drie balke bestaan en die disselboomwat teleskopies korter en
langer kan skuif.
Die voorste 7 x 7 duim balk dra die kunsmisbakke en die kuns-
misoopmakers.
Die agterste 7 x 7 duim balk dra dieMonosem planterkarretjies
en die derde balk, wat effe hoër lê, dra die skarnierpunte en die
hidroulika.
Verdere voordele
Alleplanterkarretjies loop in lynmetmekaar (geen
off-set
vandie
middelste karretjies nie).
Die aandryfwiele loop tussendie karretjies.
Die raam is sterk genoeg om die volledige stel kunsmisoop-
makers vir geenbewerking te dra. Hierdie reguit kouter en die
veerbelaaide rippertand wat Monosem se geenbewerkings-
planters so gewildmaak, is ook op hierdie groot opvouplanters
beskikbaar.
Besoek gerus ons standplaas by vanjaar se Graan SANAMPOOes-
dag en kombesigtigdieplanters vannader.
Monosem se
nuwe 12- en 16-rymodelle
te sien
DAWIECILLIERS,
Carrotech
1: DieNX2-plantereenheid.
2: Die 12-ryMonosem sleepplanter inplantposisie.
3: Die sleepplanter 50%opgevou.
4: Dieplanter opgevou in transportposisie.
1
2
3
4