Hierdie stap dra daartoe by dat die produsent gelyk twee soorte
produkte in verskillendeplanterbakke kan aflaai.
Die awegaar en bakkieshysers word hidroulies aangedryf en die
operateur kan die tempo van lewering beheer en stop soos nodig.
Vlekvryestaal word gebruik om die awegaar en bakkieshysers vol-
gens die kliënt se vereistes te vervaardig, maar kom standaard in
6 m lengtes uit. Verder is die awegaar so ontwerp dat die kunsmis
of graan somin asmoontlik beskadigword en die awegaar kan aan
albei kante van die kunsmiswa gebruikword. In gevallewaar diewa
na ‘n ver afstand toe verskuif moet word, vou die awegaar en bak-
kieshysermaklik oop en toe.
‘n Ligte, teleskopiese verlengstuk van die awegaar of bakkieshyser
na die bak, maak dit maklik vir die operateur om te hanteer. Hierdie
verlengstuk kan ook afgehaal word as die wa vir ander doeleindes
aangewendword.
Die bande wat opgesit word beïnvloed die hoogte van die kuns-
miswa, maar die standaardwa is laag genoeg dat ‘n vurkhyser wat
‘n ton sakke kan hanteer, gebruik kan word om die wa vol temaak.
Die awegaar kan ook gebruik word om die wa vol te maak. Indien
produsente dit verlang, is ‘n hidrouliese armwat die ton sakke kan
hanteer ookbeskikbaar. Hierdiehidrouliesearmwordaandiewage-
monteer en indien die produsent dit verkies, só vervaardig dat dit
ook aandie trekker gehaak kanword.
‘n Goeie seil word ook as standaard verskaf en kan vanaf die grond
oopen toegemaakword. Hierdie seil wordoor ‘n raamgerol wat die
vorming van plasse bo-op die seil beperk. Die awegaar of bakkies-
hyser sebakwordookvan ‘n seil voorsienwat helpvoorkomdat vog
niemaklik indie awegaar of bakkieshyser komnie.
Die sluise van die waens word van vlekvrye staal vervaardig om te
voorkomdat die sluise vasroes.
Kombesoek gerus dieAgriVaria-stalletjie by standplaas 223 by van-
jaar se NAMPO Oesdag (wat deur Graan SA aangebied word) vir
meer inligting.
DieSuperWalter geenbewerkingsplanter.