Produk-inligting
Kubota sit Suid-Afrikaanse
opmars voort
D
ieSuid-Afrikaanse trekkermarkkannieandersasomkennis
te neem van die Japanse gehalte trekker, Kubota, se op-
mars indiemededingendeplaaslikemark nie.
Ondanks ‘n beskeie begin in Suid-Afrika net meer as ‘n dekade
gelede, het dié staatmakertrekker nou reeds ‘n aansienlike aandeel
vandieplaaslikeverkope. Indieafgelope jaar het syomset ‘n indruk-
wekkendegroei getoon.
As in ag geneemword dat die plaaslike mark die afgelope drie tot
vier jaar bynaonveranderdgebly het, is dit nie te versmaai nie.
“Die afgelope jaar se groei dui daarop dat die produkmeer enmeer
aanvaar word,” sêmnr Deon Engelke, produkbestuurder van Smith
Power Equipment, dieplaaslike verspreider vanKubota.
Engelke skryf die sukses van Kubota toe aan ‘n kombinasie van fak-
tore:
Bewese Japansegehalte.
Goeiewaarde vir geld.
Suinige brandstofverbruik. “Brandstof het ‘n groot uitgawe op
elke plaas geraak. Al hoe produsente meer geld kan maak, is
deur uit tebrei of deur insetkoste, insluitendbrandstof-uitgawes,
te verlaag.”
Heelwat meer beskikbare voorraad. “Ons het verseker dat die
regteproduk opdie regteplek en tydbeskikbaar is,” sêEngelke.
Goeie handelaarsontwikkeling. “Namate handelaars van Kubota
se bemarkbaarheid kennis neem, vergroot hul fokus op verkope
en diens. Ons het nou ‘n netwerk van gehalte handelaars,
waarvan sommige alleenverspreiders is en ander deel-agent-
skappe.”
Engelkesêdaar isnóg ‘npaar verrassingsaandiekom. “Kubotagaan
sy reeks trekkers indieSuid-Afrikaansemark uitbrei enook ‘n aantal
nuweproduktebekendstel. Ons isopgewondeoor dievooruitsigte.”
Groter Kubotas van meer as 100 kW is ook in die toekoms aan die
kom. Die maatskappy het onlangs aangekondig dat hy 40 miljard
eurogaanbesteeaan ‘nnuweaanleg inFrankrykwaargroter trekkers
vervaardiggaanword. Kubotagaanweer vanjaar syuitstalruimteby
Graan SA se NAMPOOesdag op Bothaville inneem en produsente
kan gerus by standplaas 139 aandoen ommeer oor hulle produkte
enplanne te verneem.
JOHANNVAN ZYL,
namens Smith Power Equipment
Smith Power Equipment se uitstalling tydens verlede
jaar seNAMPOOesdag.