S
EN
T
ER
36
0
–
Pass
ievol
oor
spi
lpun
te!
Tel: +27 (18) 469-1331 • E-pos:
•
Vanaf 1994
www.
infoworks
.biz
Sien jou by NAMPO by 156B
(naby die 4x4 baan)
Corporate
Technical
Produk-inligting
Bekommerdoor jou
kragrekening?
K
oste en veral ook elektrisiteitskoste is ‘n knelpunt en in die
landbousektor word besproeiingsprodusente veral sterk
daardeur geraak. Hoe kan hulle hierdie hoë koste die hoof
bied?
Drie basiese komponente vorm enige besproeiingstelsel: ‘n Pomp, ‘n
pyplynomdiewater tevervoer endieverspreidingstelsel opdie land.
Bestaande stelsels
Kapitale koste is reeds uitgelê. Met ‘n pyplyn wat byvoorbeeld té
dun is, is dit bloot net té duur om te vervang. Die stelsel kan op ‘n
eenvoudige elimineringsbasis geëvalueerword. Kanonspuite, kruip-
spuite, sprinkelaars (verskuifbaar, semi-permanent of permanent), ‘n
spilpunt,mikro- of drupbesproeiing.
Oor die algemeen is kanon- en kruipspuite hoër energieverbruikers
endrupbesproeiing ‘n laerenergieverbruiker,maar ‘nswakontwerpte
drupstelsel kan net soveel energie verbruik as ‘n goedontwerpte
sprinkelstelsel.
Basiese beginsels wat groot besparings kan
meebring
Maak alle lekke so goumoontlik reg –water wat net wegloop of
jou kunsmis uitloog kos jougeld.
‘n Té groot pomp? Onnodige druk kos geld! Moenie ‘n kraan
smoor nie, sny liewer die pompstuwer tot op die regte grootte.
Vervang ‘n tweedehandse, aangepaste pomp eerder met ‘n kor-
rek geselekteerdepomp.
‘nPyplynwat té klein is, kannieveel aangedoenwordnie, tensy
‘nhulppyplynná ‘n kosteberekeninggeregverdig is.
Wanneer ‘n ou hoëdrukstelsel vervang moet word, byvoor-
beeld ‘n kanon- of kruipspuit (4 bar tot 8 bar op die spuit) of ‘n
sprinkel- of permanente stelsel (3 bar tot 3,5 bar op die spuit)
kan ‘n laedruk spilpuntstelsel (1 bar tot 1,5 bar op die spuit)
waar die oppervlak dit toelaat, gebruikword. Drupstelselsmet
dieselfdedruk as spilpunte, is gewoonlikmeer prakties vir per-
manente gewasse.
Nuwe stelsels
Vra of die kW verlaag kanword deur dikker hoof- en verspreidings-
lyne of spilpuntpype te gebruik. Vergelyk ander tipe stelsels ook so.
Kyk na die hoër koste hiervan teenoor die kW-besparing. Geprojek-
teer met die verhoogde elektrisiteitskoste van té dun toevoerlyne,
sal jy verbaaswees hoegoudit gelykbreek.
Virmeer spesifieke raad en inligting, kontak ‘n besproeiingskundige
of besoek ons uitstallingbydieGraanSANAMPOOesdag engesels
met ons oor jouuniekebesproeiingsbehoeftes.
THEUNSDREYER,
besturende direkteur, Senter 360