SA Graan Maart NAMPO - page 81

Produk-inligting
< 79
WERKTUIE EN TOERUSTING
Nampo 2014
Wat isdie swak skakel
in jouplantketting?
JOSEYHENDRIKS,
Cerealis Precision
D
ie plantproses kan beskryf word as ‘n ketting wat bestaan
uit verskillende skakels. Hierdie skakels sluit in plant-
spasiëring, saaddiepte, kontak tussen saad en grondvog,
plantrestebeheer, optimale plantestand vir die spesifieke
land, kultivar- en grondtipe en laastens die effektiewe monitering
van elke stap inhierdieproses.
‘n Produsent se plantproses is net so goed soos die swakste skakel
in syplantketting. Dit isdus kritiekomvroegtydigdie swakste skakel
te identifiseer. Geenprodusentwil terugkykopdieplantseisoenmet
die verwyt dat hy dit meer effektief kon doen nie. Om die swakste
skakel te bestuur behels onmiddellike optrede, met ander woorde
voor of tydens die plantproses en nie aan die einde van die plant-
seisoennie.
Deesdae is saad nie meer net saad nie. Die tegnologie wat in saad
vervat word, is die resultaat vanmiljarde rande en jare se navorsing
om ‘nopbrengspotensiaal daar te stelwaarvanons ‘npaar jaar terug
nog net van kon droom. Dit is nou van uiterste belang dat die plant-
proses pit-vir-pit bestuur word om sodoende vir die produsent die
meeste waarde uit die beskikbare tegnologie en saadkoste te gee.
Elke pit moet, en kan, gemonitor word om sodoende die swakste
skakel per pit te identifiseer en stappe teneemomdit reg te stel.
PrecisionPlantingprodukte is jousleutel tot ‘nsorgeloseenpresiese
plantproses. In Suider-Afrika word hierdie reeks innoverende pro-
dukte deur Cerealis Precision versprei. Daar is ‘n produk om elke
stap in die plantproses temonitor en te optimeer, byvoorbeeld: Die
20/20-plantermonitor en Field View stel die produsent in staat om
elke pit wat die saadbuis verlaat te monitor vir optimale spasiëring
endiepte.
Behoorlikemonitering en identifisering vanmoontlike swak skakels
gedurende die plantproses stel jou in staat om verbeterings aan te
bring terwyl daar geplantword. FieldViewbied jou konstantepit-vir-
pit-monitering gedurende planttyd vanuit die gerief van jou kantoor
of voertuig.
Nadat jy die swak skakels geïdentifiseer het, kan ‘n produk soos die
Delta Force ingespanword om regstellings temaak ten opsigte van
diedieptebeheer van saad. Uitdagings, soosmateriaalbestuur, word
kinderspeletjiesmet die Clean Sweep. Die Clean Sweep stel jou nie
net in staat om volle beheer uit te oefen oor enige
row cleaners
nie,
maar laat ook toe dat jy nou verstellings kan maak gedurende die
plantproses soos omstandighede indie land verander.
Die beste nuus is dat 100%-spasiëring nou binne elke produsent se
bereik is, onafhanklik van saadgrootte en -vorm, met verskillende
uitmeetmeganisme-opsies, soosdieeSet, vSet enPrecisionmeters.
Ook kanvariërende toedienningvan saadof kunsmismoeiteloosuit-
gevoer wordmet Precision Planting seRow Flow sisteme om aan te
pas by spesifiekegrondtipes enomstandighede.
PrecisionPlanting is in ‘n ander klas. Diemaatskappyhetmeer as 50
voltydse ingenieurs wie se enigste fokus dit is om die plantproses
so effektiefmoontlik uit te voer. Produktewordgedurig verbeter om
nie net swak skakels in die plantproses te identifiseer nie, maar om
oplossings daar te stel.
Precision Planting se produkte kan gebruik word om planters van
die meeste vervaardigers in presisieplanters te omskep. In Suider-
Afrika bied Cerealis Precision jou ‘n landswye netwerk van 24 ge-
kwalifiseerde Precision Planting agente asook 56 dienspunte waar
onderdelebeskikbaar is.
By Graan SA se 2014 NAMPO Oesdag bied ons ‘n opwindende
geleentheid om nuwe, innoverende produkte bekend te stel wat jou
ervaring van plant- en strooptyd vir altyd sal verander. Kom besoek
gerus ons standplaas by 161b en kry ‘n blik op die toekoms van die
nuutsteplanttydtegnologie.
1...,71,72,73,74,75,76,77,78,79,80 82,83,84,85,86,87,88,89,90,91,...124
Powered by FlippingBook