1: Kelkskade wat deur stamboorders veroorsaak is.
2: ‘n Stamboorderkolonie wat op ‘n spesiale dieet van groenmieliemateriaal onderhou is.
3: Die aalwurms wat die insekte aanval, word op wasmotlarwes geteel. Die geel strepe is massas aalwurms wat uit die insek beweeg en oor mekaar en
die rand van die Petri-bakkie klim om in die water gevang te word.
4: Die kultuurfles waarin die wasmotte wat met die aalwurms geïnfekteer was, gestoor is.
5: Vrylewende stadia van die aalwurm kleiner as ‘n millimeter is gebruik om die stamboorders mee te infekteer.
6: Gedissekteerde stamboorder met baie aalwurms wat die larwe geïnfekteer het en begin groei het.
2
4
5
6
3
1
67
May 2015