Globalfarm
Volledig in Europa
vervaardig vir uit-
staande werkverrigting
en betroubaarheid
In Suid-Afrika ontwikkel
vir Suid-Afrikaanse
toestande
Nou Landini se top
verkoper in Suid-Afrika.
Wyd deur lokale
verbruikers beproef
Landini Globalfarm:
Modelreeks: 90 (61 kW) / 100 (68 kW) / 105 (73 kW)
Landini het met die insette van Suid-Afrikaanse verbruikers
die Globalfarm ontwerp en vervaardig. ‘n Trekkerreeks mees
geskik vir Suid-Afrikaanse toestande -
vind gerus uit
hoekom
Aangedryf deur
Diesel Enjins
SIEN GERUS U NAASTE HANDELAAR VIR MEER INFORMASIE OF KONTAK:
HOOFKANTOOR: 011 914 1700. KAAPPROVINSIE: 011 914 1700, LIMPOPO/
MPUMALANGA: 082 653 4907, VRYSTAAT/NOORD-WES: 082 879 9550,
KWAZULU-NATAL/OOS-KAAP: 082 907 4336
Webblad:
www.argosa.co.za. Epos:
landini@argosa.co.zaUitstaande kenmerke:
ENJINOMGEWINGSTANDAARDE
••••••
•
Eerste - wêreld Perkins Turbo diesel enjins volgens
TIER 3
enjinomgewingstandaarde
Basiese ratkas 12 + 12 plus spoelkas (shuttle)
Lugfiltreerder lokaal ontwerp vir Suid-Afrikaanse toestande
Voetplaatuitleg met rathefboom in die middel
Kragaftakker 540/1000 rpm met grondspoed of onafhanklik
Meganiese drie-punt hysstelsel. Hyskapasiteit met twee hulpsilinders tussen
3700 - 4350 kg, afhangende van die model
ROPS en sondak standaard
SPESIFIKASIE GEMEET AAN R/kW NIE MAKLIK GE-EWENAAR