SA Grain March 2014 - page 75

TBWA\HUNT\LASCARIS 313530
Met tot 128kW se krag en ’n verstommende 403Nm se
wringkrag is daar niks waarvoor die Nissan Navara KingKab
terugstaan nie. En as jy dink só ’n sterk werkesel se kajuit
sou nie te waffers wees nie, dink maar weer. Die duursame
afwerking maak dit ’n plesier om te bestuur. Die Nissan Navara
– boer vorentoe.
Betroubare Werkesel | Gemaklike Kajuit | Ongeëwenaarde Verrigting
NISSAN NAVARA.
BOER VORENTOE.
Nissan bied spesiale pryse op gewilde Nissan Navara modelle vir enige boer wat deel is van georganiseerde landbou. Vir meer inligting, skakel
0800 647 726, stuur ’n epos na
of SMS ‘
Navara
’ na 43366. Standaard SMS-tariewe geld.
1...,65,66,67,68,69,70,71,72,73,74 76,77,78,79,80,81,82,83,84,85,...124
Powered by FlippingBook