PLANT JOU SUKSES
®
Kontak ons gerus by:
011 790-8200
of
customercare.sa@monsanto.com www.monsanto.com www.facebook.com/MonsantoCo www.twitter.com/MonsantoCoDEKALB
®
enMonsanto isgeregistreerdehandelsnamevanMonsantoTechnologyLLC.
MonsantoSuid-Afrika (Edms)Bpk,Posbus69933,Bryanston,2021.
... saam vorm jul
’
n vennootskap
van kennis wat sal sorg vir die regte
kultivarkeuse wat aan jou behoeftes
sal voldoen.
Met
DEKALB
® as deel van
jou boerdery is dit maklik om trots
te voel op dit wat jy doen. Boonop
weet jy dat Monsanto deurentyd
dáár is vir jou. Ons doen voortdurend
navorsing om ons reeds uitstekende
DEKALB
®-kultivars te verbeter sodat
ons mieliebasters ooreenkomstig jou
behoeftes kan lewer. Ons tegnologie
en navorsing, gerugsteun deur
professionele diens en advies, dra by
tot jou volgehoue sukses. Só oortref
ons jou verwagtinge keer op keer.
Witmielies
Nuwe kultivars
DKC76-61B
DKC63-53
DKC78-27
DKC78-87B
DKC78-83R
DKC78-79BR
DKC77-77BR
CRN3505
DKC78-35R
DKC77-85B GEN
DKC78-17B
DKC78-45BR GEN
Bestaande kultivars
uppemarketingA13630
daar gras is waarop hierdie luise kan oorleef. Die mielieluis het
gedurende 2014 in Februarie tot Maart ‘n hoër piek gevorm, maar dit
het geen gevaar ingehou nie (Grafiek 2).
Watter afleidings kan ons maak?
Uit die data tot dusver beskikbaar, kan duidelike vlugpieke tussen
verskillende plantluise en verskillende gebiede onderskei word.
Vlugpieke kan ook tussen jare verskil en dit kan ook ‘n beduidende
invloed op virusbesmetting uitoefen. Indien ‘n vlugpiek vroeër
voorkom, kan dit beteken dat dit skuif na ‘n periode waarin koring
nog nie beskikbaar is nie. Dit kan egter ook beteken dat hierdie
plantluise van ‘n nie-skadelike na ‘n skadelike tydperk skuif. Dit is
dus belangrik om dit te monitor.
In Europa word die ontwikkelingsdrempelwaarde en ontwikkelings-
tyd van die plantluise, die vlugdata en die viruslading van die plant-
luise, alles saamgevoeg en gebruik in ‘n model om die produsente
te waarsku. Soos meer van hierdie inligting in Suid-Afrika bekend
word, kan ons ook in hierdie rigting beweeg.
Vir verdere inligting kontak Goddy Prinsloo by
Prinsloogj@arc.agric.zaof 058 307 3435.
GEBIED
TOTALE AANTAL
PLANTLUISE 2014
TOTALE AANTAL
PLANTLUISE 2015
TOTALE AANTAL PLANTLUIS-
SPESIES GEDURENDE 2014
TOTALE AANTAL PLANTLUIS-
SPESIES GEDURENDE 2015
Winterton
4 231
2 170
34
29
Groblersdal
4 755
1 454
29
23
Brits
4 904
3 847
33
28
Koedoeskop
2 185
1 784
22
18
TABEL 1: TOTALE AANTAL LUISE EN LUISSPESIES VERSAMEL GEDURENDE 2014 EN 2015.
Graan SA/Sasol fotokompetisie
Hierdie navorsing is moontlik gemaak deur finansiële bystand
van die Wintergraantrust en die LNR.
Hawerluise.