OP PLAASVLAK
Maak seker jou landbouchemiese
verteenwoordiger voeg waarde toe
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom: Graan SA
INSET
-oorsig
i
n die Wes-Kaap maak landbouchemikalieë tussen 16% en
20% van ‘n koringprodusent se lopende produksiekoste uit,
terwyl dit in sekere dele van die somergewasproduserende
gebiede onder 5% uitmaak. Produksiepraktyke soos geenbe-
werking en die probleem van onkruiddoderweerstand in
die Wes-Kaap het veroorsaak dat kostes verbonde aan
landbouchemikalieë uitermate gestyg het.
Hoe hoër die koste verbonde aan landbouchemikalieë, hoe belang-
riker is dit dat produsente die regte prys vir hul landbouchemikalieë
betaal. Suid-Afrika voer basies 100% van sy landbouchemiese
behoeftes in, daarom speel internasionale pryse en die wisselkoers
‘n bepalende rol in die samestelling van plaaslike pryse. Nie net
dit nie, maar ook hoe die finale produk vanaf invoere tot by die
eindverbruiker, die koringprodusent, beweeg, speel ‘n bepalende rol.
Plaaslike graanprodusente voer nou al ‘n geruime tyd aan dat die
plaaslike ketting in die chemiese bedryf in Suid-Afrika te lank is.
Die struktuur in die plaaslike landbouchemikalieëketting word in
Figuur 1
weergegee.
ONKRUIDDODERS: JAAR-OP-JAARVERANDERINGS IN DOLLARTERME (APRIL 2015 TOT APRIL 2016)
APRIL 2015
USD/TON
APRIL 2016
USD/TON
%-VERANDERING
Glifosaat (95%)
3 887
3 110
-20,0%
Asetochloor (92%)
2 985
2 829
-5,2%
Atrasien (97%)
3 098
2 890
-6,7%
Metolachloor (97%)
3 720
3 684
-1,0%
Trifluralien (95%)
5 103
4 836
-5,2%
R/$
11,98
14,60
+21,9%
ONKRUIDDODERS: JAAR-OP-JAARVERANDERINGS IN RANDTERME (APRIL 2015 TOT APRIL 2016)
APRIL 2015
R/TON
APRIL 2016
R/TON
%-VERANDERING
Glifosaat (95%)
46 582
45 418
-2,5%
Asetochloor (92%)
35 772
41 310
+15,5%
Atrasien (97%)
37 126
42 207
+13,7%
Metolachloor (97%)
44 580
53 804
+20,7%
Trifluralien (95%)
61 154
70 618
+15,5%
INSEKDODERS – JAAR-OP-JAARPRYSVERANDERING IN DOLLARTERME (APRIL 2015 TOT APRIL 2016)
APRIL 2015
USD/TON
APRIL 2016
USD/TON
%-VERANDERING
Imidaklopried (95%)
15 625
14 082
-9,9%
Lambda-sihalotrien (95%)
23 723
21 123
-11,0%
Karbofuraan (99%)
11 544
10 356
-10,3%
Deltametrien (98%)
70 194
61 993
-11,7%
R/$
11,98
14,60
+21,9%
INSEKDODERS: JAAR-OP-JAARPRYSVERANDERING IN RANDTERME (APRIL 2015 TOT APRIL 2016)
APRIL 2015
R/TON
APRIL 2016
R/TON
%-VERANDERING
Imidaklopried (95%)
187 250
205 638
+9,8%
Lambda-sihalotrien (95%)
284 296
308 471
+8,5%
Karbofuraan (99%)
138 343
151 239
+9,3%
Deltametrien (98%)
841 205
905 306
+7,6%
TABEL 1: ONKRUIDDODERPRYSE.
TABEL 2: INSEKDODERPRYSE.
Junie 2016
34