19
Charles Henderson (bestuurder: Besigheidsontwikkeling, Husqvarna),
Gerhard de Bruin (areabestuurder: Husqvarna) en Bennie Jonck (area-
bestuurder: Husqvarna) meen grassny kan uitputtend en tydrowend
wees. Daarom beveel hulle hierdie nuwe grassnyer van Husqvarna aan
wat jou tyd en jou kragte sal spaar vir die belangriker dinge in die lewe.
Van toeka tot nou...saam met Engen by NAMPO. Die Engen-museum
met verskeie gerestoureerde trekkers uit vanmelewe se dae en ander
plaaswerktuie trek jaarliks vele besoekers en vanjaar kon besoekers
ook hul hoëspoedbestuursvermoë met die bestuursimulasiestel toets.
Personeel van LuiGong Suid-Afrika wat by NAMPO was: Dirk van
Deventer (bestuurder), Rudy Coetzer (administrasiebestuurder), Paul
Lee (sleutelrekeningbestuurder) en Pu Yonghua (verkoopsbestuurder).
LuiGong word as die 20ste grootste vervaardiger van konstruksie-
toerusting ter wêreld beskou en het tans ongeveer 16 produksielyne.
Oupa Gerhard Toerien (Bultfontein) het vir klein Jano du Plessis die
trekkers op NAMPO Park kom wys. Hannes Pringle (Onderdele-afdeling:
Case) het hulle meer vertel van die Case 380CVT met ‘n sessilinder
turbo-aangejaagde en tussenverkoelde 8,7 liter-enjin. Dit is ook
toegerus met agteraangedrewe rusperbande.
Maak op PANNAR se besproeiingsbasters staat
vir buitengewone resultate. Ons ondersteun
jou met nuttige boerdery oplossings en praktiese
advies vir optimale produksie. Gebruik ons
kundige advies tot jou voordeel.
® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2016 PANNAR BPK
2016/IMAIZE/A/05A
www.pannar.com infoserve@pannar.co.zaSaam boer ons
vir die toekoms
™
BESPROEIINGSBASTERS
BIED JOU ’N
HELPENDE HAND.
UITSONDERLIKEPRODUKTE
ENGEWASPAKKETTE
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
OPTIMALISEER
PRODUKSIE
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE