17
Elri Burger, Robbie Lindeque (albei van die LNR-Kleingraaninstituut) en
Mary James (LNR-Instituut vir Graangewasse) met die nuwe produk-
siehandleidings wat by NAMPO beskikbaar was. Dié twee institute se
navorsers deel op ‘n gereelde basis die nuutste navorsing met
SA Graan/Grain
-lesers.
Die Kynoch-span het Oesdagbesoekers meer vertel oor KynoPlus
– die eerste produk in ‘n nuwe reeks N-hanced-N-stikstofdoeltreffende
kunsmismengsels. Dit word aangedryf deur Agrotain, ‘n vervlugtigings-
inhibeerder wat stikstofdoeltreffendheid verbeter en dus die beskik-
bare stikstof in die grond verhoog. Voor: Ben Smith en Ian Bell. Agter:
Graham Peddie, Mark Tayler, Dustin Beckerling en William Gibson.
Dié gerestoureerde trekker op Tubestone se standplaas het veral
Oesdaggangers se aandag getrek. Die McCormick-trekker, wat heel-
temal geroes gewas, is liefdevol gerestoureer en met BKT Monster
Truck-bande toegerus. Voor: Johan Rheeder (Makwassie). Agter:
Pieter van Wyk (Tubestone), Ben Rheeder (Makwassie) en
Werner Britz (Tubestone).
Shell het by die Oesdag van die geleentheid gebruik gemaak om
met produsente te gesels oor die nuwe Rimula-verpakking en
-tegnologie. Anton Niemann (hoofbestuurder: Shell Lubricants, Suid-
Afrika) wissel ‘n paar woorde met Francois en Carlien van Huyssteen
(Vierfontein) en hulle kinders Adriaan, Marijoné en baba Kaylie.
Die sleutel tot goeie risikobestuur is diversifikasie.
PANNAR se voortreflike geelbasterpakket met
verskeie groeiklasse en agronomiese eienskappe
behoort ’n goeie opbrengs op jou belegging te
lewer.Vertrou op PANNAR se geelbasters en
kundige advies vir optimale produksie.
® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2016 PANNAR BPK
2016/YMAIZE/A/03A
www.pannar.com infoserve@pannar.co.zaSaam boer ons
vir die toekoms
™
GEWAS TOT KRIP:
GEELBASTERS OM
DIE VEEBEDRYF
TE VOER.
UITSONDERLIKEPRODUKTE
ENGEWASPAKKETTE
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
OPTIMALISEER
PRODUKSIE
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE