15
Ons help jou om die hoë opbrengste vir
’n vooruitstrewende boerdery te behaal.
Ons witbasterpakket is ’n seker keuse vir
goeie risikobestuur en optimale opbrengste.
Ons is verbind tot jou sukses.
® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2016 PANNAR BPK
2016/WMAIZE/A/01A
www.pannar.com infoserve@pannar.co.zaSaam boer ons
vir die toekoms
™
ONS IS DAARIN VIR
DIE LANG TERMYN.
UITSONDERLIKEPRODUKTE
ENGEWASPAKKETTE
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
OPTIMALISEER
PRODUKSIE
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
Ferdie Mark (area-alliansiebestuurder: John Deere Financial) vertel
vir Werner Schütze (Bethlehem) meer oor John Deere Financial se
pasklaar-finansiering (“finansiering gebou vir jou”) en die spesiale
aanbiedinge en koerse by NAMPO, terwyl klein Nel solank die
trekker “toetsbestuur”.
Karla Dippenaar het die Oesdag saam met pa Kobus Dippenaar besoek
en verstom hulle aan die nuwe John Deere 9RX-reeks wat by NAMPO
bekend gestel is. Wessel Visagie (bemarker: John Deere) het hulle
meer vertel oor die eienskappe van die trekker. Dit het onder andere
‘n 13,5 liter John Deere PowerTech-enjin met E18 PowerShift-ratkas.
Karel Munnik (besturende direkteur: Lemken), heel links, verduidelik
aan Hendrik Meyer (Hendrina), Stephan van der Merwe (Stofberg) en
Donevan van Rensburg (Hendrina), dat die Lemken Solitair 9-planter
enige saadgrootte kan plant – van tef tot sojabone – teen ‘n spoed
van tot 20 km/h. Die spesifieke planter is beskikbaar in groottes
van 3 m tot 6 m.
Hier staan Chooks Louwrens (Kokstad), Brian Nieuwoudt (produk-
spesialis: Orthman), André Schoeman (Kokstad) en Craig Ivins
(verkoopsbestuurder: Orthman) by die 1trip 8-ry 76 cm strookbe-
werker (
strip till
) met 3,2 ton kunsmisbakke op.