TERUGBLIK
NAMPO 2016
Spesiale
David Moleko (Odendaalsrus) en William Tsheisi (bestuurder: Ontwik-
kelende Markte, Barloworld Agriculture) by die nuwe Massey Ferguson
6713. Die 6700-reeks (83 kW tot 98 kW) vul die gaping wat daar in dié
kW-klas was. Dit het ‘n viersilinderenjin en 12x12-ratkas.
Die manne van Bloemfontein het almal kom kyk na die CH540 klas 7-
stroper van Challenger (standaard 276 kW) met ‘n tenkgrootte van
12 000 liter: Hansie Koen (produkspesialis: Stropers, Challenger),
Willem Singleton, Francois Harding, Graham Bekker (verkoopsman:
Barloworld Agriculture), Jan Viljoen, Robbie Hall (produkbestuurder:
Challenger) en Alwyn van Zyl.
NAMPO Oesdag 2016 troef verskeie rekords
TeeJet Tips:
Choose the Right Tip for Your Herbicide Application
Tip
Pattern
Droplet Size
Best For
1
Turbo TeeJet
®
(TT)
Single
Medium
M
to Coarse
C
Contact
Herbicides
2
Turbo TwinJet
®
(TTJ60)
Twin
Medium
M
to Coarse
C
Contact
Herbicides
3
Air Induction
Extended Range
(AIXR)
Single
Coarse
C
to Very Coarse
VC
Systemic
Herbicides
4
Air Induction
(AI/AIC)
Single
Very Coarse
VC
to
Extremely Coarse
XC
Systemic
Herbicides
5
Air Induction
Turbo TwinJet
(AITTJ60)
Twin
Very Coarse
VC
to
Extremely Coarse
XC
Systemic
Herbicides
GET YOUR WEEDS
UNDER CONTROL
Download our SpraySelect tip selection app!
www.teejet.comRichard Vogt (Siloking) saam met Alfred Andrag (bemarkings- en
operasionele direkteur: Agrico). Volgens Alfred is hulle tans besig om
te herfokus op selfvervaardigde produkte. Hier staan hulle by ‘n Azud
outomatiese filterbank. Dit het ‘n Helix-stelsel wat water spin en stof-
deeltjies as gevolg van die middelpuntvlietende kragte uitwaarts laat
beweeg en weghou van die filterskywe sodat die filter langer skoon bly.