

LINK SEED
Sojaboon-pakket
Kort, Vinnige Groeiseisoenklas
Groep 4.4 en Groep 4.0
LS 6444R en LS 6240R
*Wyd aanpasbaar *Uitstekende
staanvermoë en uiters geskik vir nou rye
*Goed aangepas vir droëland en besproeiing
*Goeie peulhoogte vir ’n vinnige groeiklas
*Uitstekende opbrengs potensiaal
Groep 4.6 en Groep 4.8
Groeiseisoenklas
LS 6146R en LS 6248R
*Wye aanpasbaarheid en goeie opbrengs
vermoë *Goed aangepas in veral die koel en
gematigde dele *Goeie staanvermoë en
peulhoogte
Sojabone : die bobaas wisselbougewas
Medium
Groeiseisoenklas Groep 6.1
LS 6161R en LS 6261R
*Smalblaar kultivars, goed aangepas vir
droëland en besproeiing *Uitstekende
staanvermoë *Wye aanpasbaarheid
* Uitstekende opbrengs *Korter, regop
groeiwyse
Roundup Ready ® is ’n geregistreerde
handelsmerk en gelisensieer deur
Monsanto Tegnologie LLC
Kontak:
Tel: (033) 417 1494
Faks: (033) 413 1057
E-pos:
linkseed@linkseed.co.zaMedium Groeiseisoenklas
Groep 6.4
LS 6164R
*Uitstekende agronomiese
eienskappe *Baie goeie
peulhoogte *Verkies
gematigde tot warm gebiede
Groep 6.6 Groeiseisoenklas
LS 6466R
*Baie goeie peulhoogte
*Goed aangepas in gematigde
en warm produksie gebiede
en herontwerpte multisone-inlaat, ontvang die rotor materiaal oor
bykans 360°, wat opeenhopings en verstoppings voorkom. Dit
verbeter sowel kapasiteit as die beheer van materiaal in die rotor en
konkaafgedeeltes.
Geen stroper kan optimaal benut word indien dit nie absoluut reg
ingestel is vir ‘n spesifieke gewas en toestande nie. Teoretiese en
veldopleiding van Barloworld Agriculture-personeel en Challenger-
handelaars is gedoen om te sorg dat stropereienaars die nodige
kundigheid en ondersteuning tot hul beskikking het om sukses met
oestyd te verseker.
By een van die opleidingsessies vir Challenger-stropers: Hennie van
der Walt (Barloworld), Melle van der Molle (Challenger), Bill Simpson
(Challenger), Wessel de Wet (Barloworld Middelburg), Graham Bekker
(voor) (Barloworld Middelburg), Tiaan Claassens (agter) (OVK Clocolan),
Hansie Koen (Barloworld Middelburg), Brent Kvasnicka (Challenger),
Piet Jacobs (JWL Ermelo), Pieter Scholtz (Michigan Equipment, Lichten-
burg), Rassie Pretorius (agter) (Tradestuff, Hartbeesfontein),
Wilco van der Spuy (voor) (OVK Clocolan), Francois du Preez
(Barloworld Bothaville), Leon Rohrs (Drakensberg Agricultural Services,
Winterton), Quintus van der Westhuizen (Meets Boeredienste,
Caledon), Dawie Bennett (Michigan Equipment, Douglas), Robbie Hall
(Barloworld) en Johan Swart (Hoopstad Trekkers).