

Almut Schmidt van DLG, die Duitse landbouvereniging, vertel
vir Jan Greyling (landbou-ekonoom: BFAP, Matieland) meer
oor Agritechnica, die wêreld se voorste internasionale han-
delskou vir landboumasjinerie, wat in November vanjaar in
Hanover, Duitsland, plaasvind.
Piet van Dyk (links) wat in Mosambiek boer en Koos Marx (tweede van
regs) het by Corné Buttner (verkoopsverteenwoordiger) en Paul du Preez
(eienaar), heel regs, meer kom uitvind oor die Scania-onderdele wat deur
Africa Truck Parts bemark word.
Hein Kruger (verkoopsverteenwoordiger: Electrolee) verduidelik aan
Ansie en Craig Cronjé (Wesselsbron) wat die voordele van dié eg-Suid-
Afrikaanse plantermonitor is. Hierdie monitor kan op die meeste planters
gemonteer word, is roes- en waterbestand en het ‘n driejaar-waarborg.
Francois Human (produkbestuurder: NWK Kleinhandel) help
Reint Grobler (Lichtenburg) met die aankoop van ‘n slagterstel om
wildsvleis mee te verwerk.
TERUGBLIK
NAMPO 2015
Spesiale
Junie 2015
28
Deena Kasavelu (verkoopsbestuurder: Donaldson) en Darren Naicker
(IAF verkoopsingenieur: Donaldson) staan gereed om Oesdagbesoekers
te vertel waarom hulle maatskappy gesien word as een van die leiers
wat filtrasie-oplossings en filtreerstelsels betref.
Allan Penny (tegniese verkoopsondersteuning: BASF), links, en
Bright Breytenbach (nasionale verkoopsbestuurder), regs, gesels met
André en Riëtte Odendaal (Bethlehem) oor die bekende BASF
AgCelence-handelsmerk. Dié produk bied hoogs effektiewe gewas-
beskerming, meer voordele en ‘n hoër opbrengs op belegging.
Vervolg van bladsy 27
Vervolg op bladsy 31