Background Image
Previous Page  25 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 25 / 92 Next Page
Page Background

Kantoor:

Sasolburg

– 016 970 8900

Vrede

– 058 913 1020

Bestuur en Algemeen:

Andre van Niekerk

– 083 2000 787

Bemarking/Landboukundig:

Hein Barnard

– 082 5776 123

Tegniese Bestuur:

Hendrik Rabie

– 082 4919 022

Tiaan Potgieter

– 082 7774 369

Logistiek:

Hendré du Toit

– 082 9017 072

‘n PASSIE vir landbou en ‘n RYKDOM van kennis en ondervinding in elk van ons produkte

en dienste:

• ‘n Oop verhouding met kliënte wat gebou is op vertroue en respek.

• Buigsaamheid: om produkte en dienste te lewer wat by die kliënt se praktyk en behoeftes pas.

• Produkte, kennis en diens wat waarde toevoeg tot die kliënt se besigheid.

VS Kunsmis fokus op ammoniumnitraat-basis droë-, vloeibare- en halforganiese kunsmis

• Ons is toegewyd aan die verskaffing van ‘n goeie produk teen ‘n billike prys.

• Die produk reeks word gerugsteun deur n logistieke diens wat tydige lewerings verseker.

Die nommer 1 verskaffer van ammoniak vir direkte aanwending as stikstofbron.

Ons doelwitte is:

• Tydige lewering teen ‘n billike prys.

• Veilig en betroubare toerusting aangepas by kliënte se praktyk behoeftes.

• Uitstekende diens voor, tydens en na toediening.

VS Kalk fokus op die verskaffing van alle beskikbare bronne van landboukalk en gips teen

mededingende pryse en gerugsteun deur uitstekende logistiek.

Diens en kwaliteit produk teen mededingende pryse. Vrag groottes is buigsaam om by kliënt se

behoeftes te pas. Vragte tussen 2 000L - 39 000L is beskikbaar op beide 50ppm en 500ppm.

VS Onderdele hou ‘n wye verskeidenheid produkte, wat meganisasie onderdele insluit, aan by die

VS Agri perseel te Vrede. Die verskeidenheid voorraad en werkure met ‘n na-ure diens is geskep

om produkte beskikbaar te stel wanneer die kliënt dit benodig.

“KOMBERS” van insette

KONTAKBESONDERHEDE